Van Studio
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 159 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Van Studio is 'n knus ateljeewoonstel in Myburghpark, Langebaan en bied slaapplek aan 2 gaste. Hierdie verblyf is 'n gerieflike en rustige oornagplek op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang.
Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Ander geriewe sluit 'n haardroër, waaier, yskassie, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Gaste het toegang tot 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe.
Die area bied 'n wye verskeidenheid van uitstekende restaurante, koffiewinkels en strandkroeë wat elk in 'n radius van 2 km is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Emsie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 159 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
159 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang