Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Elize L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Ligging is goed, naby die strand. Die water is 'n groot probleem, met geen water in die kombuis nie! Ek dra heeltyd water van die badkamer af om skottelgoed te was, of om water in die wasbak te hê. Geen waterdruk in die kombuis nie. Die ketel kook oortyd om warm water te hê in die wasbak, want die warm water in die badkamer is net 'n rukkie daar, dan moet ek weer wag vir die water om seker in die pype in te loop. Dit is 'n dealbreaker vir ons om nie ordentlik te kan skottelgoed nie, 'n gesin van 5. Jammer vir groter groepe. Die skottelmasjien wat blykbaar laas week geïnstalleer is, is useless, want daar is nie water nie. Blykbaar het die man wat die masjien kom insit het gesê hy gaan nie werk nie, water is te min. So skottelmasjien is useless. Kamers was netjies, alhoewel helfte toegesluit was oor "renovasies" wat nie die geval was nie. Tienerkinders hou nie van deel nie en die dametjie wat vir ons oopgesluit het, het blykbaar nie die ouderdomme van die kinders geweet nie. Alhoewel baie gaaf en hulpvaardig is, moet sy altyd na die eienaar toe verwys wat nie help nie, soos die TV. Daar is geen TV of WiFi nie, blykbaar het die eienaars dit onlangs afgesit, maar volgens die besoekersboek is dit al lankal 'n probleem. Verder is die braai area baie lekker en bietjie uit die wind uit. Ons het lekker gebraai. Die voordeur kan nie oopmaak nie. Daar is geen haardroër of aircons in die kamers nie, ons het waaiers gaan koop. Behalwe vir bogenoemde het ons lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette N
Lang verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2023

Baie gerieflike plek. Was beïndruk met die vol DStv-kanale. Het lekker ou Afrikaanse flieks gekyk wanneer die weer nie mooi was nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rosinda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lekker rustige plekkie stapafstand see toe. Naby winkels, nie nodig om te ry nie. Wonderlike temperature dag en nag. Sal enige tyd weer daar gaan. Sal weer Vannewes gebruik en meer van my familie wil saam neem, lekker knus familieverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Huis is baie netjies alhoewel dit 'n ou huis is wat opgeknap is. Die een groot plus is ligging - dit is letterlik 50 meter van die see af. Die enigste nadeel is dat die straat bietjie besig is maar verder was daar geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Lekker kuierhuis. Meer as genoeg vir gesin wat die Weskus wil beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon K
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Ongelooflik. Vannewes is 'n baie netjies en groot genoeg vir 'n groot groep mense. Baie lieflik en lekker braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Vannewes
Middag Shannon, Dis blywend om te hoor dat julle die wegbreek naweek geniet het. Sien gou weer. Vriendelike Groete, Alet.

'dries V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2021

Ruim, skoon, byna op die lieflikste stapstrand. Goeie diens. Kon lekker op die lang stapstrand gaan stap. Hoef nêrens heen te gery het nie. Die huis is ruim. Goeie vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alet
Vannewes
Middag Andries Ek is so bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien gou weer. Vriendelike Groete Alet

Sonae C
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Okt 2021

Lekker. Ruim huis met genoeg spasie vir 'n groot groep. Lekker kuierarea.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Danie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2020

Ruim en ontspannend. Meer as genoeg spasie en baie netjies en gerieflik. Baie sentrale ligging en stapafstand van als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

132 Voortrekker Road, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm82tgm1AEUyOhdX70cbKOHEVdalbW3BdGzvdo6q1ECifdJXiSD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense 11 5 1 5 132 Voortrekker Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.089291 18.311111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang