+28

Varkenskraal Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 of Varkenskraal Farm, Meiringspoort District, 4 km from De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Varkenskraal Farm bied bekoorlike selfsorgverblyf op 'n plaas in die prentjiemooi berge wat Meiringspoort in die Karoo vorm en is net sowat 4 km vanaf die dorpie De Rust.

Verblyf by Varkenskraal Farm word in 2 huise, Die Werkershuisie en Die Voerstal, gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste in óf 'n dakkamer óf 2 aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, watermasjien en ander basiese toebehore toegerus is.

Elke huis het 'n oopplan-sitkamer wat na 'n privaat stoep lei. Hiér is 'n braai-area of vuurput met asemrowende uitsigte op die berge en oor die plaas se vrugteboorde en groenteplantasies.

Varkenskraal Farm is die ideale plek om uit die stad se gewoel te ontsnap. Die plaas is sowat 40 km vanaf Oudtshoorn en 102 km vanaf George Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 233 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Deon D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plek in pragtige ligging. En vriendelike mense. Hier kan mens lekker ontspan. Baie mooi plek in pragtige ligging. En vriendelike mense. Hier...
Sien meer
Nov 2025
Olivia S
Saam met vriende
5.0
Beeldskoon, rustig en waarde vir geld. Pragtige, goed ingerigte en netjiese verblyf! Die berge rondom is asemrowend en die uitsig oor die wingerde ske...
Sien meer
Okt 2025
Jan De Lang V
5.0
Onverbeterlik. Alles. Die blyplek. Die voerstal, die plaas, die natuur. 'n Beter oornag oorslaap sal mens nie sommer kry nie. Luuks, baie netjies, bai...
Sien meer
Okt 2025
Eben S
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik - ons kom vir seker weer. Baie lekker gebly, buitegewone akkommodasie wat ek vir enigiemand sal aanbeveel. Heerlike plaasatmosfeer wat g...
Sien meer
Sep 2025
Estie B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Pragtig, netjies en skoonste huisie. Beste ligging. Fantasties! Fabulous! Must be the neatest place I have ever stayed. Ever...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 233

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion 5 of Varkenskraal Farm, Meiringspoort District, 4 km from De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink Varkenskraal Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 of Varkenskraal Farm, Meiringspoort District, 4 km from De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa888e693aa3a0310ca46393537773c1dacfa9937c169a55acb567e6f35fb08073893669cbf10adc17f6ebf7f3bbf47dae24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 233 5 1 5 Portion 5 of Varkenskraal Farm Meiringspoort District 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.455173772905 22.558208432347
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang