Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Varkenskraal Farm

Die Werkershuisie
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Werkershuisie beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Een van die kamers is 'n solderkamer wat via 'n steil stel trappe bereik word. Elke kamer het 2 enkelbeddens en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, 'n broodrooster en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n stofie om die eenheid in die winter te verhit. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere met goeie maniere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Daar is 2 honde wat op die plaas woon.
- Daar is nie heinings om die eiendom nie.
- Let asb. dat dele van die Werkershuisie via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Voerstal
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, watermasjien, 'n broodrooster en eetgerei toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die vuurput-braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere met goeie maniere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Daar is 2 honde wat op die plaas woon.
- Daar is nie heinings om die eiendom nie.
- Let asb. dat dele van die Werkershuisie via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa888e693aa3a0310ca46393537773c1dacfa9937c169a55acb567e6f35fb08073893669cbf10adc17f6ebf7f3bbf47dae24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 Portion 5 of Varkenskraal Farm Meiringspoort District 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.455173772905 22.558208432347
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem