Pick your preferred language

English

Afrikaans

+10
Selfsorg in Kamieskroon

Verbe Farm - Letjie's House

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Verbe Farm - Letjie's House is op die plaas No Heep in die Kamieskroon-distrik en bied die geleentheid om die outentieke Namakwalandse ervaring te geniet wat so baie aan sy gaste bied wat die omgewing betref.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Enkelbed kan op versoek by die kamer gevoeg word.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Dié leefarea het ook 'n binnebraai.

Daar is geen elektrisiteit nie, maar dit werk met gas. Die bestuurders verskaf herlaaibare LED-ligte, kerse en lampe. As gaste enige toestelle moet herlaai, kan dit by die hoofhuis gedoen word.

Die plaasverblyf weerspieël die ou Namakwalandse kultuur en is geleë tussen Garies en Springbok, 12 km noordoos van Kamieskroon en net 8 km vanaf die N7. Kamieskroon-distrik, die hartjie van die blomland, maak Verbe die beste plek om die pragtige natuurwonders van Namakwaland te verken. Dit word omring deur berge. Die bekende Namaqua Nasionale Park is net 47 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Verbe Farm - Letjie's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f8bc195b9a35e47ed5ca386da14abc3c83b3432a054cfb0176bd349c942394517d102c46fa26b6c9809f8c772567c49943a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 Farm No Heep Off N7 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.044662309001 17.950825766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang