+21
Selfsorg in Newlands

Veronica Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Maria M
1 nag
5.0
Jun 2026

Excellent. The owner is a true gentleman. Travelling from the Vaal after a normal working day, we arrived at around 20:00, but he came out, greeted us, indicated where to park and then showed us the facilities. These were very neat, clean and well organised. The bedrooms were spotless, as were the bathrooms. We had to leave at around 06:15 to be at the hospital for admission on time. The gentleman had no problem with this: he came out to get the keys back, opened the gate and waited for us to leave. I can highly recommend not only the place itself, but the owner too. The human touch goes a long way. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
1 nag
5.0
Mei 2026

Safe, clean and homey with a friendly host. The stay was very pleasant. The place was well maintained, clean and spacious. The host was friendly and welcoming with clear and concise communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangename oornag fasiliteit gewees, heerlik en gemaklik gebly. Baie vriendelik. Baie lekker naby Menlyn en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CARIAS
Veronica Place
Thank you for the positive feedback, Jaco. We are glad that you enjoyed your stay with us. It was our pleasure to host you and your family. We hope to see you again in the future.

Jp S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie gemaklik. Baie mooi, skoon en ideaal vir 'n gesin met kinders. WiFi is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszelda K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2025

Sal dit aanbeveel vir reisigers wat hou van privaatheid. Basiese geriewe beskikbaar. Het lekker gebly, stil, veilig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CARIAS
Veronica Place
Thank you for the positive feedback. We hope to see you again.

Zandri R
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

N plek om te onthou. Veronica se plek was skoon, netjies en baie gesellig. Ons was vriendelik ontvang en verwelkom. Ons het baie lekker daar gebly asook gemaklik. Ek sal dit definitief aanbeveel vir 'n groep vriende of 'n gesin wat 'n naweek wegbreek kort of sommer net 'n oornag huisie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia L
Kort verblyf
4.0
Mrt 2025

Veronica Place is in 'n stil area. Sal weer daar oornag. Ons het lekker gebly by Veronica Place. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alicia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Amazing. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daarbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Peaceful and comfortable. The place is comfortable, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

CARIAS Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 630
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 630
per nag (plek vir 6)
Bespreek

272 Seldery Avenue, Newlands, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5bd21abe912b5e839b6c13a1b362db852711d21fc28a77fa08dddbb0e9f10ea440a38784d603994b69966089bb4265f4fd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 272 Seldery Avenue Newlands 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.79560688566 28.274214146033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang