Veronica Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Slegs bespreekte gaste word op die perseel toegelaat. Besoekers word nie toegelaat sonder dat daar vooraf toestemming by die eienaar gekry is nie.
Partytjies, harde musiek, geraas en ontwrigtende gedrag word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook word binnenshuis verbode. Indien hierdie reël oortree word sal boetes of bykomende skoonmaakfooie gehef word.
Gemeenskaplike areas moet te alle tye netjies gehou word.
Kombuistoebehore moet na gebruik skoongemaak word.
Badkamers moet netjies wees voor gaste uitklok.
Rapporteer enige skade of breekskade betyds aan die eienaar.
Vermy onnodige verskuiwing van meubels vanaf die oorspronklike posisies.
Die hek moet te alle tye gesluit wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 630
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 630
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 630
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 272 Seldery Avenue, Newlands, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6303271c5426e03969faf8c0ea74e0310d9bbc8daa0a3e44ef92396195e292624b6e28a3c38a06b1a40a4a88acfa2c90c7eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 272 Seldery Avenue Newlands 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.79560688566 28.274214146033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang