+9
Selfsorg in Blydeville

Versamelnes Guest Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 351 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Yvonne S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Veilig gevoel, vriendelik ontvang, gasheer was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evanjoline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Tranquility. I always love staying with you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantastic friendly host, clean and lovely place. Lovely place, they accommodated my children so much while my daughter was in hospital giving birth. Lovely host, and I really appreciated what they did for my children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heliette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Goeie verblyf op pad huis toe. Goed ingerigte eenheid. Versamelsnes se ligging is gerieflik naby hospitaal, mall en skole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Naby die mall. Stil en rustig. Baie lekker gebly. Veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette F
1 nag
4.8
Jan 2026

Rustig, netjies. Ek het by Versamel Ne in Upington oornag oppad Port Nolloth toe, en weer op my terugreis, saam met my twee honde. Ek sal definitief weer daar slaap. Die verblyf was baie rustig en die lugverkoeler was fantasties, veral met die warm Upington weer. Alles was mooi skoon en netjies, en ek het die klein tuintjie baie waardeer sodat my honde ook ’n bietjie kon rondbeweeg. Die kommunikasie vanaf die eienaars via die webtuiste platform was wel ’n bietjie stadig, maar alles het verder glad verloop. All-in-all kan ek dit beslis aanbeveel en ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Vriendelike ontvangs met eie privaatheid gerespekteer. Goeie oornag fasiliteit, gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sussie V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2026

Dit was baie netjies en rustig. Verbly was soos altyd, baie aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik K
Kort verblyf
2.8
Apr 2026

Ekonomies, maar gebreke beïnvloed gerieflikheid. Lugreëling effektief, maar drup deurlopend binne in die vertrek. Bed was sopnat. Yskas loop af en dan is vloer sopnat, gly risiko. Parkering nie baie veilig nie. Kombuis wasbak se kouewater kraan het geen water nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anja-Tessa V
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie oulike plek. Heerlik en het hul aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 351

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Disa Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViM2M2ZTQwLTkzYmEtNDA5Mi05YjczLTA5NmJjMzgxM2MxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 351 5 1 5 14 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435517 21.264202

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang