Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Versamelnes Selfsorgwoonstel
- Selfsorg
- Versamelnes Gesinskamer
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel.
Huisreëls
Rook is streng verbode in al ons eenhede: Gaste wat in die eenhede rook, sal gevra word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetaling van geld wat aan ons betaal is.
Geen harde musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie. Gaste wat nie hierdie reël gehoorsaam nie sal gevra word om die perseel te verlaat.
Slegs die aantal gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Uitstaande bedrae is met aankoms betaalbaar.
Gaste mag dalk 'n vrywaringsvorm met aankoms moet teken.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Disa Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang