+9
Selfsorg in Blydeville

Versamelnes Guest Accommodation

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Disa Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Versamelnes Guest Accommodation is in Upington in die Noord-Kaap aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisigers, paartjies, gesinne of enkelreisigers. Die verblyf is ideaal as 'n vinnige oornagplek.

Verblyf word in 'n selfsorgwoonstel en 'n gesinskamer aangebied. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en is geskik vir 5 gaste. Daar is 'n stapelbed en 'n enkelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n privaat ingang en 'n stoep.

Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en dis geskik vir 'n gesin van 3. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Verder is daar 'n TV met DStv, 'n sentrale waterverkoelingstelsel en 'n privaat stoep.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Upington is 'n wegbreekplek en 'n oase in die Noord-Kaap se ongelooflike Kalahari-woestyn. Die Oranerivier vloei deur die stad en dit maak dit 'n baie vrugbare streek vir wingerd en boorde en daar is talle watersportgeleenthede in die somer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 349 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Yvonne S
Gesin met tieners
5.0
Veilig gevoel, vriendelik ontvang, gasheer was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2026
Evanjoline B
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility. I always love staying with you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Marianna V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic friendly host, clean and lovely place. Lovely place, they accommodated my children so much while my daughter was in hospital ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Heliette C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie verblyf op pad huis toe. Goed ingerigte eenheid. Versamelsnes se ligging is gerieflik naby hospitaal, mall en skole.
Mrt 2026
Anja-Tessa V
5.0
Baie oulike plek. Heerlik en het hul aanbeveel.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 349

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 14 Disa Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Versamelnes Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Disa Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViM2M2ZTQwLTkzYmEtNDA5Mi05YjczLTA5NmJjMzgxM2MxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 349 5 1 5 14 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435517 21.264202

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang