Selfsorg in Victoria-Wes

The Hudson Guesthouse & Suites

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Johan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

100% die geld werd en pragtig. Dit was 'n gemaklike, skoon en regtig so mooi, lekker kamer en plek vir kinders in 'n kamer, lekker dip swembad, en kuierplek. Gaan waar daar slaap! Dankie, groot gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier. Uitstekende eenheid wat baie goed toegerus is. Lekker tuin en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner & Elsabe
The Hudson Guesthouse & Suites
Baie dankie vir die mooi review, hoop ons sien julle weer. Groete van die Hudson span.

Engela R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvry en gerieflik. Heerlik gebly. Die akkommodasie is pragtig en skoon. Baie dankie vir 'n heerlike oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner & Elsabe
The Hudson Guesthouse & Suites
Hi Engela. Baie dankie vir die positiewe review. So bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Jacoretha F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die gasheer het ons vriendelik ontvang en gehelp met alles. Baie lekker gebly. Die eenheid is lekker groot met 'n klein kombuis ook by. In die somer sal mens lekker kan braai buite. Die bed het elektriese komberse, daar is 'n A/C, WiFi en TV. Ons het baie veilig gevoel en die motor is parkeer agter elektroniese hekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Viendelike gashere, pragtige décor. Alles was perfek, soos altyd! Ons was voorheen hier, en sal altyd weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Good. Very nice and spacious, a personal welcome from Werner. Our motorcycles were parked securely and under roof. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Smaakvol, gerieflik en ruim. Gerieflike, smaakvol ingerigte verblyf op pad tussen Kaapstad en die Noorde. Beveel dit graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner & Elsabe
The Hudson Guesthouse & Suites
Hallo Charles. Dankie vir so 'n puik resensie. Ons waardeer dit op reg. So bly julle het julle verblyf hier geniet. Ons hoop ons sien julle weer sommer binnekort.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, rustig en stylvol. Wat 'n aangename ervaring. Vriendelike diens en pragtige verblyf. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner & Elsabe
The Hudson Guesthouse & Suites
Hi Karina. Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly!

Rohan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Prefek. Baie netjies, vriendelik en sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner & Elsabe
The Hudson Guesthouse & Suites
Hi Barend Dit was vir ons 'n plesier om julle te ontvang as gaste. Hoop om julle weer te sien. Groete Die Hudson Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Werner & Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

83 - 85 Chruch Street, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70b78eeeee799acabcec115086b29df5964f638381ee5301481545b263f6dde3a87c9e383195fcc6f978995a7c218cacdec5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 182 5 1 5 83 - 85 Chruch Street Victoria-Wes 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.402639251395 23.106533288956
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang