- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 83 - 85 Chruch Street, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Hudson Guesthouse & Suites is in Victoria-Wes geleë en word deur die skilderagtige heuwels van die Karoo omring. Dit is 'n rustige toevlugsoord weg van die stadslewe en bied gerieflike verblyf aan diegene wat ontspanning nodig het.
Dié bekoorlike gastehuis beskik oor 4 pragtige kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het knus beddens, sagte duvets en linne. Verder het elkeen selfsorg-kombuisgeriewe, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Werner & Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 184
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 83 - 85 Chruch Street, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink The Hudson Guesthouse & Suites het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
83 - 85 Chruch Street, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang