Victoria’s Secret
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Victoria Way, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Victoria’s Secret is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in West Beach, Bloubergstrand. Dit is 'n ideale tuisbasis vir vriende en familie vanwaar hulle hierdie lewendige voorstad kan verken en geniet tydens hul besoek aan Kaapstad.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV en 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n pizza-oond, braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n omheinde tuin geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Big Bay-strand ongeveer 2.7 km weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 31 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bennie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 14 Victoria Way, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Victoria Way, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang