+111
Gastehuis in Waverley

Victorious on Whites Road

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elsabé G
1 nag
5.0
Des 2025

Ongelooflike waarde vir geld. Fantasties. Sekerlik van die heel beste verblyf in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig. Gemaklik. Dit was so rustig, ek het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag
5.0
Des 2025

One of the best overnight stays. Better than the photos, modern, clean, made to feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Vriendelike mense en rustige kalm atmosfeer. Ons is vriendelik ontmoet deur die gasheer. Alles was vir ons uitgewys en ons kon dadelik ingaan en afpak en rustig verkeer. Alles was netjies en alles wat mens nodig het, is daar. Ons het heerlik gerus en kan Victorious on Whites Road sterk aanbeveel. Die tuine is pragtig en daar is 'n swembad as die kinders sou wou swem. 'n Heerlike rusarea met groot oop vensters, alles is net pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Beautiful place, exceptional interior. It is a beautiful home, and the interior is exceptional. Our overnight stay here was good; we stayed in room 4. Just a bit noisy as we could hear the people above us walking around and moving around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Relaxing, safe, homely! Stunning house, friendly host, safe environment, excellent overall experience, this will be my go-to when travelling through Bloemfontein!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wondelik. Het heerlik gebly. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Baie lekker gebly. Die personeel was baie vriendelik en was bereid om ons te help met ons kar wat gebroke het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Voel of jy in die natuur slaap. Pet friendly, ons het 'n puppy gehad. Puik diens. Awesome, puik puik diens, doen alles om jou gemaklik tuis te laat voel. Netjies. Puik atmosfeer. Baie vlugtig en goed met kommunikasie en diens. Vriendlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great stay. We had a wonderful stay! Dana was a gracious host. We felt comfortable right away and enjoyed a good night's sleep. The location was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0406263c5587e03c8922389a759a7276220fcdb4d90299b4160177b644ebf84a40b8f2cd429ff8190c85381dd15eb4c5fdd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 9A Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.095383 26.223721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang