Pick your preferred language

English

Afrikaans

+111
Gastehuis in Waverley

Victorious on Whites Road

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Victorious on Whites Road skuil teen Grants Hill en bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein.

Die huis is deur Irma Moerdijk ontwerp. Verblyf word in 2 en suite-gastekamers gebied en elkeen kan 2 gaste akkommodeer. Daar is ook 3 Famile-eenhede vir ouers met kinders. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, TV's, Netflix, WiFi en lugversorging in. Kamer 1 het ook 'n mikrogolfoond, yskas, werkstasie en 'n dagbed vir 'n ekstra gas. Kamer 3 het 'n yskassie en 'n werkstasie. Kamer 4 het 'n yskassie. Kamer 5 het 'n yskassie en 'n mikrogolf.

Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n stoep en 'n tuin.

Die gastehuis bied maklike toegang tot Grants Hill waar gaste deur die privaat skilpad-reservaat en teen die heuwel op kan stap.

Bloemfontein bied aktiwiteite soos staproetes, valskermspring, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, Oliewenhuis, Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek. Boyden Sterrewag is iets om te beleef.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Belinda V
Saam met vriende
5.0
Vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Baie lekker gebly. Die personeel was baie vriendelik en was bereid om ons te help met ons kar wat gebroke het.
Des 2025
Adelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Voel of jy in die natuur slaap. Pet friendly, ons het 'n puppy gehad. Puik diens. Awesome, puik puik diens, doen alles om jou gemaklik tuis te laat vo...
Sien meer
Des 2025
Lize B
Gesin met tieners
5.0
Great stay. We had a wonderful stay! Dana was a gracious host. We felt comfortable right away and enjoyed a good night's sleep. The loc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Michelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, safe. Very safe, central place in Bloem and the owners are lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Nadya V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en rustig. Ons oornag verblyf was bitter lekker en Dana het ons dadelik so tuis laat voel.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Victorious on Whites Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0406263c5587e03c8922389a759a7276220fcdb4d90299b4160177b644ebf84a40b8f2cd429ff8190c85381dd15eb4c5fdd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 9A Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.095383 26.223721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang