Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marili M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goed geleë pragtige uitsig baie gerieflik. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Ons is toegelaat om vroeër die dag in te boek. Die tuinhekkie wat direk na die strand gaan, het beteken ons hoef nooit te ry nie. Pragtige uitsig, veral in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing! Absolutely fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderlik! Mooiste uitsig oor see en hawe. Stapafstand na swemstrand en eetplekke en veilige parkering. Kon rustig slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly. Fantastiese blyplek. Ons het baie lekker gebly - gerieflik toegerus. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvira V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie baie mooi plek met als wat nodig is. Heerlik ontspan. Het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marais C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Baie baie lekker. Heerlik, rustig met alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2025

View, but the little dogs! Everything was great inside, but their little dogs were barking at me, or at stuff, or something. It wasn't too bad, but the last thing I want when paying for a night is a little dog yapping. Also, the absence of aircon was a pain; I had to use a fan and open a window to cool down. Also, please get a braai tong or two and a loose grill. Not sure if I would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Seralda A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Absoluut perfek. As ek 'n ware review gee, gaan ons dalk nie weer vinnig 'n opening kry om weer daar te kan bly nie Die plek is absoluut perfek, van die mooiste uitsig tot die mees perfekte verblyf. Alles is so nice, sal graag binnekort weer wil gaan. Daar is regtig niks negatiefs te sê oor die verblyf nie. Natuurlik net die naweek wat te kort was! Dankie dat ons bietjie van julle stukkie mooi kon deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

33 Lang Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkQ0wkhFYGfiFJPzbHOUu3712I0VUviWb9G8tT4oCtg124wSu0r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 33 Lang Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1766904 22.133987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang