+105
Selfsorg in Fichardt Park

Villa Vredenrust

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Uitstekende keuse. Uitstekende verblyf! Die gasvrou was fenomenaal. Ons het op die nippertjie bespreek, en sy het werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf en ervaring so aangenaam moontlik te maak. Die eenheid is pragtig, baie netjies en skoon, en ideaal vir ’n gemaklike oornagverblyf. Ons het baie welkom gevoel en sal Villa Vredenrust beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Sal beslis weer daar oornag - reis gereeld in die area. Melindi was super behulpsaam om vir my 'n gaatjie te maak vir 'n ekstra aand en het uit haar pad gegaan sodat ek nie nodig gehad het om tussen kamers te skuif nie. Al die personeel is super vriendelik en dit is 'n baie netjiese gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandla Patrick M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Amazing. My stay was good and the premises are safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-Mari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie gemaklik en so lekker en skoon! Uitstekende blyplek! Vriendelikste mense en oor die algemeen net die grootste ervaring! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie lekker gewees. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fatima C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Pleasing. Comfortable and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry W
1 nag
5.0
Jan 2026

Convenient N1 access and shops for supplies. Amazing, socialised pet, friendly. Friendly staff greeted us, clean and comfortable unit, super accessible to the N1. Checkers centre very close and convenient. We were travelling to the Cape with 2 dogs and a cat, and it worked for us. The downside is the communal garden with dogs off leashes, but there is a park on the same road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacorene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2026

The host and the staff made my stay incredible! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Jul 2026

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cheree L
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2026

Baie sleg! Uiters swak! Dis vrek koud in Bfn en dan werk die enigste aircon in die eenheid nie eers nie. Jy moet onder die TV gaan staan om kanale te verander. Die dubbelbed is deurgeslaap!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Cecilia
Villa Vredenrust
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is opreg jammer dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie. In die gastehuisbedryf gebeur daar soms ongelukkig onvoorsiene dinge wat buite ons beheer is en waarvan ons eers op die oomblik bewus raak. In hierdie geval het die gas in die lugversorger gedurende u verblyf onverwags opgehou werk. Omdat dit reeds laat was, was dit nie moontlik om dit dieselfde aand te hervul nie, aangesien dit deur ’n gekwalifiseerde lugversorgingstegnikus gedoen moet word. Ons het dit egter die volgende oggend dadelik laat regmaak. Ons het ook aangebied om u na ’n ander eenheid te skuif, maar u het verkies om in die eenheid te bly. As ’n gebaar van verskoning het ons vir u warm sjokolade gebring en ook ’n toekomstige verblyfbewys (voucher) aangebied, alhoewel u verkies het om dit nie te aanvaar nie. Dit is vir ons ’n groot voorreg om gaste by Villa Vredenrust te ontvang, en ons is dankbaar vir die baie gelukkige gaste wat ons oor die jare gehad het. Ongelukkig kan ons nie altyd voorsien wanneer iets onverwags of op die laaste oomblik verkeerd loop nie, maar ons doen altyd ons uiterste bes om dit so vinnig en professioneel moontlik op te los. Ons het deurentyd met u gekommunikeer en verskeie oplossings aangebied om die situasie reg te stel. Wanneer ons oplossings aanbied wat nie aanvaar word nie, raak dit ongelukkig beperk wat ons verder op daardie stadium kan doen om die probleem op te los. Ons het nog nie voorheen enige klagtes oor daardie bed ontvang nie, maar ons neem u terugvoer ernstig op en sal dit dadelik aanspreek. Ons sal ook na die afstandbeheer kyk om seker te maak alles is soos dit moet wees. Vriendelike groete Villa Vredenrust

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 George Smetham Street, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58ec57e4fbfa79149e747a610339f0a2f0db410d1510a448f82a4597fda92bc17030277cafa4ace2413a8391a91392b432cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 196 5 1 5 29 George Smetham Street Fichard Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.147204861543 26.178384768717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang