Villa Vredenrust
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Smetham-straat 29, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Villa Vredenrust bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik in Fichardtpark, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1-hoofweg. Dit is ook loopafstand na die Pick n Pay-hipermark en Rosepark Hospitaal.
Die tuineenheid het 'n hoofslaapkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n ingeboude kas en verseker gaste se privaatheid. Hierdie eenheid het ook 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Die kombuisie is toegerus met basiese selfsorgtoebehore soos 'n yskas en 'n mikrogolf en dit lei na 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Gaste kan sekere DStv-kanale op die platskerm-TV in die leefarea geniet.
Villa Vredenrust 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, ruim gastekamer met 'n uitsig oor die tuin. Dit het slaapplek vir 2 gaste.
Veilige parkeerplek agter motorhekke is beskikbaar. Villa Vredenrust werk om gaste se gemak te verseker en bied egte gasvryheid. Die Windmeul Kasino, skougronde, Universiteit van die Vrystaat, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall en Vrystaat-stadion is tussen 5 en 10 minute weg.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- George Smetham-straat 29, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Villa Vredenrust het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Smetham-straat 29, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom