Villa Augusta
4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Erica Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Augusta is 'n selfsorg-vakansie-eenheid in Kleinkrantz, Wilderness, binne loopafstand van die strand, 'n plaaslike winkel en 'n wassery. Die eiendom bied 'n ontspanne kusomgewing en is geskik vir gesinne of klein groepies wat 'n gemaklike verblyf aan die see soek.
Die eenheid kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed slegs vir kinders, terwyl die sitkamer 'n dubbelslaapbank vir ekstra gaste insluit. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke, swemhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buitegeriewe sluit 'n buite-eetarea met meubels en braaigeriewe in. Veilige parkering is in die oprit beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Erica Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Erica Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang