+42

Villa Castollini

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brenton-on-Sea Road, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Castollini is 'n Toskaans-geïnspireerde toevlugsoord wat uitkyk oor die Knysna-riviermondingbaai. Geleë op die westelike kop van die ikoniese Knysna-koppe, bied hierdie eksklusiewe gaste-villa 'n rustige ontvlugting met asemrowende uitsigte wat noord front.

Die villa beskik oor 8 ruim en elegant ingerigte kamers wat ontwerp is vir gerief en ontspanning. Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer word vir gaste se gerief voorsien. Gaste kan 'n verfrissende swem in die swembad neem of die skilderagtige omgewing vanaf die oopplan-eetkamer, -sitkamer en terras geniet.

Gerieflik geleë net 5 minute vanaf Brenton on Sea Beach en binne maklike bereik van Simola- en Pezula-gholfbane, is Villa Castollini 'n ideale basis om die Tuinroete te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alecia B
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect stay. Beautiful villa with incredible views! We had an absolutely lovely stay! The villa itself is stunning, beautifully desi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Rochelle V
Saam met vriende
5.0
Beste beste beste sal enige tyd weer teruggaan. Die is een van die beste plekke wat ek nog ooit besoek het.
Okt 2025
Tanya V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ongelooflik lekker gebly en die diens is uitstekend van skoonmaak tot di. Ons het ongelooflik lekker gebly en die diens is uitstekend van skoo...
Sien meer
Okt 2025
Cristina M
Saam met lewensmaat
5.0
Well worth it. Beautiful grounds and breathtaking views. I definitely recommend. Amazing. The view was incredible. The room was modern,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ian K
Saam met vriende
5.0
If you want to escape from reality, go to Villa C. Our stay was wonderful, the host was friendly and helpful with scouting the area. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Brenton-on-Sea Road, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Castollini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brenton-on-Sea Road, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879af1fe893fec3680e36ce7a5a91c3d36c50a29fcbdb7c0d4df7ed146a399498b6115367df542fe63d25896f5548e044b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Brenton-on-Sea Road Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.058730452741 23.005499839783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang