LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Castollini | LekkeSlaap
+70

Villa Castollini

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Villa Castollini
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tina D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D
Enkelreisiger

Ek het lekker gebly en die sonsopkoms was pragtig elke oggend!

Villa Castollini was stil gedurende my verblyf. Die akkommodasie was skoon en gerieflik. Buffet-ontbyt was nie elke oggend 08:00 gereed soos wat die beskrywing gesê het nie. Vriendelike personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I enjoyed a quiet stay in a comfortable room with beautiful morning sunrises!

Villa Castollini was quiet during my stay. The accommodation was clean and comfortable. Breakfast buffet was not always ready at 08:00 as advertised. Staff are friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charlotte M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker - mooiste views!

Pragtige ligging met die mooiste views! Baie mooi en netjies! Lekkerste ontbyt-opsies ook.

Karel V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek, sal enige tyd weer gaan.

Die diens was baie goed en met die baie mooi ligging sal ons enige tyd weer gaan.

Carel B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B
Enkelreisiger

Dit was puik. Ons gaan weer terug!

Ek was lanklaas by `n gastehuis of hotel waar die ligging, die professionaliteit van die personeel, die dekor en afwerking en die kliniese netheid so `n indruk op my gemaak het. Villa Castollini het die "wow!' faktor Verseker my eerste keuse as ek weer vir besigheid in Knysna is.

Charleigh L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleigh L

Beste ervaring en verblyf ooit!

Hierdie was een van die beste verblyfplekke wat ek in 'n baie lang tyd ervaar het. Stilte, goeie kos, veilig, skoon en netjiese bad- en slaapkamer, vriendelike personeel en die ongelooflikste uitsig. Ek sal definitief vorentoe weer van hierdie verblyf gebruik maak. Baie dankie!

Awie En Anna-marie H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie En Anna-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en heerlik.

Ons wil net dankie sê aan almal by Villa Castollini. Dit was heerlik en pragtig in alle opsigte en die ligging was ongelooflik. Dis stil en baie rustig daar. Almal was baie hoflik en baie vriendelik. Ons sal beslis weer gebruik maak van hulle gasvryheid, en sal Villa Castollini beslis aanbeveel aan al ons vriende en vreemdes. Dit was ongelooflik en baie hartseer om weer terug te gaan na ons tuiste. Baie dankie.

Stephan D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Hulle was baie professioneel en vriendelik. Die kamer was baie netjies en gerieflik.

Gerhard K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek met pragtige uitsig.

Mense is vriendelik en ons sal weer gaan kuier.

Louise V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Besigheidsreis

Baie mooi en netjies. Gasvry.

Ek sal definitief enige iemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

Helena K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en die beste uitsig oor Knysna!

Na 'n warm en vriendelike ontvangs, inspeksie van die netjiese en baie gerieflike akkommodasie en 'n lafenis in die kroeg, kon ons rustig ontspan met die seebriesie teen ons rûe en die mooiste uitsig oor Knysna en die omgewing. Die bestuur was baie behulpsamm met waar om die beste seekos te geniet die aand en waar 'n mens lekker kan inkopies doen. Na 'n heerlike ontbyt, wat vir selfs die grootste aptyt sorg, moes ons ongelukkig totsiens sê vir Villa Castollini. Ons enigste negatiewe kommentaar: ons sou graag langer in hierdia paradys wou verwyl.

Vanaf R2 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brenton-on-Sea-weg, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1ZDkxZTkwLTQ3MDItNGIzYy04YjYzLTcwYWE4ZGE1Yzk5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 150  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Brenton-on-Sea Road Brenton 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.06017925833 23.005135059357
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!