Villa Christina
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 15 Christina Street, Whale Rock, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Christina is 'n bekoorlike selfsorg-villa in die gesogte omgewing van Robberg, Plettenbergbaai. Hierdie pragtige eiendom bied 'n perfekte kombinasie van gerief en styl en is 'n ideale wegbreekplek vir diegene wat die rustige skoonheid van die Tuinroete wil ervaar.
Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eerste badkamer het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers slegs met 'n stort toegerus is. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, koffiemasjien, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas insluit. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n kaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV met stroomtoepassings en toegang tot gratis Wi-Fi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n ruim dek met buitesitplek, sonstoele, 'n ingeboude braai en 'n swembad wat die mooiste uitsigte oor Robberg, die berge en die baai bied. Boonop kan gaste 'n knus vuurmaakarea geniet. Gaste kry veilige motorhuis en opritparkeerplek. Die eiendom is toegerus met sekuriteitskameras, 'n alarmstelsel, sonkrag, en 'n omskakelaar in geval van kragonderbrekings.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 15 Christina Street, Whale Rock, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Christina Street, Whale Rock, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang