Beskrywing
Hierdie kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar tee-en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, TV, gratis WiFi en buite 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Gaste mag nie in die kamers eet nie.
- Gaste mag nie in die kamers rook nie.
- Klein troeteldiere is welkom en hul eie beddegoed moet saamgebring word.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eetkamer of op die veranda bedien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en toilet. Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis WiFi, 'n TV, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamer het ook 'n privaat binnehofarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Gaste mag nie in die kamers eet nie.
- Gaste mag nie in die kamers rook nie.
- Klein troeteldiere is welkom en hul eie beddegoed moet saamgebring word.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eetkamer of op die veranda bedien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is versier in grys-skakerings en volgens 'n klassieke styl. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en toilet. Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis WiFi, 'n TV, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamer het ook 'n privaat binnehofarea met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Gaste mag nie in die kamers eet nie.
- Gaste mag nie in die kamers rook nie.
- Klein troeteldiere is welkom en hul eie beddegoed moet saamgebring word.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eetkamer of op die veranda bedien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, wasbak en toilet. Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis WiFi, 'n TV, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Gaste mag nie in die kamers eet nie.
- Gaste mag nie in die kamers rook nie.
- Klein troeteldiere is welkom en hul eie beddegoed moet saamgebring word.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eetkamer of op die veranda bedien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis WiFi, 'n TV, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n privaat binnehofarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Gaste mag nie in die kamers eet nie.
- Gaste mag nie in die kamers rook nie.
- Klein troeteldiere is welkom en hul eie beddegoed moet saamgebring word.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eetkamer of op die veranda bedien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang