LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Contessa | LekkeSlaap
+70

Villa Contessa

30 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Villa Contessa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Basil C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basil C
Gesin met tieners

Awesome experience.

What an awesome place with an experience and friendliness that makes you feel you have entered a completely different world. Absolutely loved our short overnight stay.

Villa Contessa's terugvoer

Hi Bazil
It was lovely having you here at Villa Contessa
I am happy that you enjoyed it and had a good expierience
Regards
Edith

Villa Contessa
Carmie G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmie G
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het vrek lekker geëet en het elke sekonde se bederf geniet!

Villa Contessa's terugvoer

Halo Carmie,
Dit is altyd lekker om lekker mense te bederf.
Bly julle het dit geniet by Villa Contessa.
Groete,
Edith

Villa Contessa
Brenda D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dadelik tuis gevoel

Die gasvrou is baie vriendelik en laat mens onmiddelik welkom voel. Die kamer was baie gerieflik ingerig en baie netjies. My 2 pugs kon lekker baljaar in haar tuin en sy het nie omgegee nie. Sal enige tyd weer daar oornag. Baie dankie aan haar en dat julle haar by julle het.

Riaan S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig, netjies en skoon.

Baie goeie diens, rustige omgewing, heerlike kamer.

Adri V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer.

Gasvrye ontvangs. Skoon en netjies. Vriendelike personeel.

Villa Contessa's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, hoop om u weer in die toekoms te huisves

Groete
Edith

Villa Contessa
Betsie B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Bestuur deur eienares, baie gasvry ontvang, heerlik geëet en gekuier. Lekker geslaap. Ruim en skoon geriewe. Sal graag weer hier oorbly!

Villa Contessa's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Betsie
Dit was heerlik om julle te huisves, en sien hopelik gou weer in die toekoms.

Groete
E



Villa Contessa
Jan L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier in Frank Sinatra-kamer.

Plekkie was skoon en netjies en interessante tuin. Gas geysers kan bietjie aandag kry. Water toevloei is nie op standaard. Verder lekker gebly.

Carol H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carol H
Saam met vriende

Fantastiese venue, pragtige kamers.

Genotvolle en wonderlike venue met fantastiese dekor.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic venue, beautiful rooms.

Enjoyable and amazing venue with fantastic decor.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Estelle E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Surprising gem in Beaufort West.

Room was very nice with a hostess that was very welcoming.

George M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. Very friendly and helpful. Good meal.

Very pet friendly and comfortable.

Anina J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring!

Ons is vriendelik ontvang deur Edith (en Mira die Jack Russel). Beddegoed en kamer was skoon en netjies. Baie interessante gastehuis ─ mooi, mooi, mooi! Ons het ook aandete geëet en Edith maak heerlike kos!

Villa Contessa's terugvoer

Was heerlik om julle hier te hê Dit is altyd so lekker as almal op pad is met vakansie en die gees is lekker al is alles om ons maar dor en droog.

Villa Contessa
Irene T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Gawe dame.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Die kamer was mooi en skoon. Ons het so lekker oor ontbyt gekuier dat ons amper nie weggekom het nie.

Wim B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly by Villa Contessa. Die eienaar Edith was vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Kamers baie mooi en ruim. Sal definitief almal aanbeveel.

June V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June V
Saam met vriende

Het tuis gevoel.

Die eienaar het ons so tuis laat voel. Dit was soos ons haar jare ken. Gasvryheid, persoonlikheid uit die boonste rakke. Villa Contessa is duidelik 'n spesiale plek. Dankie.

Villa Contessa's terugvoer

Goeie dag June,

Baie dankie vir U positiewe terugvoer Dit was n voorreg om u hier te huisves en sien uit om u weer te sien

Groete
E

Villa Contessa
Anchen V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen V
Enkelreisiger

Stunning!

Karoo-gasvryheid op sy beste!

Francois V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik. Vinnig, sonder sukkel. Beslis goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Dis netjies en toeganklik. Baie dankie vir ‘n gerieflike oornag.

Villa Contessa's terugvoer

Goeie dag Francois,

Baie dankie vir U positiewe terugvoer. Dit was lekker om jul hier te kon he

Groete
Edith

Villa Contessa
Chaline B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, sal vir enige iemand aanbeveel.

Villa Contessa is net pragtig! Die Kamers is rêrig baie mooi en slaap vreeslik lekker. Daar is tot 'n uitkykpunt vir sundowners. Mens kan sien die eienaar doen baie moeite en sy is vreeslik hulpvaardig en maak seker jy het alles wat jy nodig het.

Villa Contessa's terugvoer

So bly julle het dit geniet.
Ggeniet julle vakansie.
groete,
Edith

Villa Contessa
Kalinka J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kalinka J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Netjies, skoon en bekostigbaar. Let daarop dat daar nie DStv of 'n mikrogolf is in die eenheid nie. Veilige parkering.

Villa Contessa's terugvoer

Beste Karlinke,
Jammer, maar ek sit nie mikrogolwe in die kamers nie, daar staan uitdruklik op my plasing mense mag nie in die kamers eet nie. Die kombuis met mikrogolwe is oop vir almal en tafels stoele eetgerei ens. DStv het niemand nog ooit oor gekla nie, ek het oop kanaal met 8 verskillende kanale. Die prys is uitstekend vir wat jy hier kry by Villa Contessa.
Groete
Edith

Villa Contessa
Martin B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met vriende

Bekostigbaar, modern, netjies en smaakvol.

Pragtige blyplek. Baie netjies.

Charles P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Vriendelike ontvangs. Netjies en gemaklike eenheid en bed met baie ruimte. Veilige ingeslote parkering.

Ivan G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig gevoel.

Baie rustig en veilig gevoel in 'n veilige area, kan dit aan almal wat Kaap toe reis aanbeveel!

Sonja V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met vriende

Gerieflike verblyf.

Pragtige akkommodasie en kon ontspan na die dag se reis.

Pierre J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos eie huis.

Pragtige, skoon, netjiese en interessante gastehuis. Gasvrou Edith se diens en vriendelikheid uitmuntend. Pierre en Tootie (Edith) Jordaan

Louis C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik.

Edith is 'n ongelooflike mens wat ons dadelik welkom laat voel het. Die verblyf is meer as wat mens nodig het. Die plek is baie netjies en die kreatiwiteit daaragter is iets om te beleef. Die lekkerste aandete ontvang en nuwe vriende (hondjies) gemaak. Sal vir seker dit aanbeveel en weer gaan kuier.

Villa Contessa's terugvoer

Hi Louis,
Dit was n absulute plesier om julle hier te huisves
Kom enigetyd weer en al stop julle net vir koffie
Groete,
Edith

Villa Contessa
Alette V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, Edith is 'n legend!

Wat 'n heerlike plek om oor te slaap! Villa Contessa sien ons beslis nou elke jaar! Was onbeskryflik amazing!

Ine-mari S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ine-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Veilig. Unieke, kreatiewe gastehuis. Ongelooflike goeie diens. Gesellig.

Heloise S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise S
Saam met vriende

Vriendelikheid en netheid is altyd 'n wenner.

'n Beker boeretroos na 'n hele paar honderd kilometers is net wat die siel nodig het. Nie net is die eienaar vriendelik nie, maar die hondjies ook. Ons het lekker geslaap en lekker geëet.

Alida B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met tieners

Uniek, voorwaar 'n Villa in die Karoo.

Die ontvangs was baie vriendelik en die gasvrou het ons dadelik tuis laat voel. Kamers is baie netjies en skoon met lieflike dekor. 'n Pluspunt was ook dat ontbyt ingesluit was en ons die volgende dag net na oggend ontbyt weer in die pad kon val. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Sanrie L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi!

Villa Contessa is baie mooi en ons het baie lekker gebly. Edith was baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker.

Antoinette C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Gesin met tieners

Gesellig.

Baie aangename, vriendelike atmosfeer.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjM4OTJjLTAwY2YtNGRjOS05Y2Q2LWE3YTNhODE2YWRjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 28 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.3535072 22.5879193
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!