Beaufort-Wes Akkommodasie by Villa Contessa | LekkeSlaap
+53

Villa Contessa

24 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes , 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Villa Contessa bied B&B in Beaufort-Wes. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.

Al 5 ons kamers is uniek en smaakvol versier en vernoem na bekende akteurs. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad of stort. Verder het elke kamer lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis WiFi, 'n TV, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word soggens in die eetkamer of op die veranda voorgesit. Heerlike aandetes kan saans genuttig word en braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Klein- en mediumgrootte-troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf met ons gereël word.

Villa Contessa se tuine word pragtig onderhou en unieke kunswerke kan in ons galery, Karoo Pearl, besigtig word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die villa is in die hoofstraat, lekker naby 'n paar winkels, restaurante en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Villa Contessa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes , 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Contessa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes , 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2OWRlM2NhLTY0ZGYtNGQ1OS1hODBlLTY3YjNhZTkzMGZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 28 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.3535072 22.5879193
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za