Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Du-Baai 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Villa Du-Baai 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Janet V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besigheid in Mosselbaai gedoen.

Pragtig, netjies en skoon. Alles wat jy nodig het om te ontspan. Jan het ons tuis laat voel.

Noelani F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelani F

Villa Du-Baai felt like our second home away from home.

We had a very pleasant stay at Villa Du-Baai. Extremely friendly hosts who made us feel very welcome! They really go the extra mile for their guests, and it was very much appreciated.

Ria U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria U
Besigheidsreis

Huis weg van die huis!

Ons het so lekker gebly, die eienaars het ons vreeslik welkom laat voel en die eenhede is baie mooi skoon en netjies. Sal dit vir seker aanbeveel! Baie dankie julle! Sien julle sommer gou weer.

Thomas V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar netjies.

Die plek is effens knap en kon beter uitgelê gewees het. Dit het 'n sementvloer en is nogal koud in die winter en 'n mat sou nogal 'n verskil gemaak het. Die erf is oop van die straat af wat toegang maklik maak vir booswigte. Hoewel dit 'n netjiese plekkie is, is dit nie waarde vir geld nie. Die eenheid waarin ons gebly het was apart en nie deel van die huis nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroidesstraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fad0dce8f6513ec2f548dbd0e17e5efa48bd170441cc7383be9956e0bfd207b05cefb53e9ed87b896ece7fdb885ed68762a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 20 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2037935 22.0529699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem