4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Du-Baai 1 bied gerieflike oornagverblyf in Danabaai, Mosselbaai en is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Dié knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. In die sitarea is daar 'n dubbelslaapbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.
Veilige parkeerplek en privaat braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Du-Baai 1 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang