Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Danabaai

Villa Dubaai 5

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Chanel V
Kort verblyf
3.0
Des 2025

Ongerieflik en beknop. Vir seker nie geskik vir 6 mense nie, skaars geskik vir ons familie van 3. Die eenheid bestaan uit 2 bachelor's flats wat gekoppel is aan slaapkamer 2 se deur. Die eenheid bestaan uit Villa Dubai 2 en 3 saam. Baie klein eenheid. Badkamer vensters is gesmoked maar het geen gordyne vir privaatheid. Wees bewus dat die wasgoedlyn waar jou wasgoed moet droog word by Villa Dubai 1 se voordeur en braai area is. Die eenheid is agter 'n dubbel verdieping huis so net 'n klein area vir uitsig oor die see. Braai geriewe buite was nie skoon nie. Die enigste asblik in die eenheid was 'n klein badkamer asblikkie wat in die kombuis gestaan het sonder 'n sakkie. Dis net slaapplek. Die eenheid is nie die geld werd nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Helene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende ervaring. Dit was absoluut wonderlik om by Jan oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Camilla S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Pleasant surprise. Villa Dubaai 5 was a pleasant surprise! We were only there overnight, but I was amazed at the neatness and well-equipped apartment. Although small, it had everything you could wish for. Our host kindly supplied milk, coffee and tea! Much appreciated!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

20 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52729d10759f8aa2b81ffbd9ed47a005e84df97a7e96a57ee4a9a8ae86afc9a698542ddc14b1824e12661056ad5d86abfcc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 20 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2037847 22.0530165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang