7 gaste
3 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Loerie Crescent, Villa Melinda 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Melinda 7 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel met slaapplek vir 7 gaste in Hartenbos.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en linne word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer is apart en het 'n bad.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien, strykyster en 'n strykplank.
Die kombuis het 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Daar is 'n TV met plaaslike TV-kanale en 'n DVD-speler in die sitarea. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Daar is 'n motorhuis vir 1 voertuig. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Villa Melinda 7 is 600 m vanaf die strand en strandmeer en 1,2 km vanaf Hartenbos se seefront waar daar verskeie restaurante en winkels is. Hartenbos bied verskeie doendinge en besienswaardighede, soos die Waterpark, die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek, visvang en swem. Gaste kan ook vanaf Mei tot November walvis-, dolfyn- en robkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Slaapsaalbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Madeleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Loerie Crescent, Villa Melinda 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Melinda 7 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Loerie Crescent, Villa Melinda 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang