LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa MikaMora | LekkeSlaap
+31

Villa MikaMora

Deluxe-koning-besigheidsuite
Vanaf R1 195
R1 195 R956
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n privaat ingang, is ideaal vir sakereisigers en het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n broodrooster en 'n moderne en suite-badkamer met 'n groot stort. Daar is ook 'n LED-TV, lugversorging, 'n werkstasie en gratis WiFi. Die Ateljeewoonstel en die Deluxe-koningsuite het 'n skakeldeur en kan saam as geheel aan groepe van 4 volwassenes en 2 kinders verhuur word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koning-besigheidsuite met Swembad-uitsig
Vanaf R1 195
R1 195 R956
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n uitsig oor die swembad, het sy eie ingang en is geskik vir sakereisigers. Daar is slaapplek vir gaste op 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en broodrooster en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n LED-TV, lugversorging, 'n werkstasie en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swembad-ateljeewoonstel
Vanaf R1 395
R1 395 R1 116
per eenheid
Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste, 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 20 jaar of 3 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die eenheid het 'n kombuisie, instap-aantrekkamer en -kas, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV, lugversorging en gratis WiFi. Die Ateljeewoonstel en die Deluxe-koningsuite het 'n skakeldeur en kan saam as geheel aan groepe van 4 volwassenes en 2 kinders verhuur word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-woonstel
Vanaf R1 495
R1 495 R1 196
per eenheid
Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel het slaapplek vir 5 gaste, 2 volwassenes en 3 kinders jonger as 20 jaar of 3 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n stapelbed in die sitkamer. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort in 'n hoekbad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 2 platskerm-TV's, 2 lugversorgers en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 195
R1 195 R956
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dale Brook-singel 3, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnRExWVWqnIKRrqlXA2WCHxEyD454QmQwzKLPw7luQUhmyQLaQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195, nou Vanaf R956  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 3 Dale Brook Crescent Victory Park 2195 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -26.141434248471 28.005804877263
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!