Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
Selfsorg in Randburg

Villa MikaMora

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Dale Brook Crescent, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Villa MikaMora bied onafhanklike woonstelle en suites met privaat ingange in 'n rustige omgewing in 'n gesogte deel van Johannesburg naby allerlei sake- en ontspanningsgeriewe. Die eenhede word daagliks gediens.

Die verblyf bestaan uit sake-suites en selfsorggesinswoonstelle met slaapplek vir 2 tot 5 gaste elk (2/3 volwassenes en 2/3 kinders tot 21 jaar), 2-enkelbebed suites met tussendeur wat slaapplek vir 6 gaste bied, dubbelsuites (slaapplek vir 9) en tripel-gesinsuites (slaapplek vir 11) wat individueel versier is. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer en kombuisie. Al die suites het lugversorging, 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Daar is 'n kragopwekker op die perseel, so die villa word nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie.

Elke eenheid word op 'n selfsorgbasis bespreek, maar ontbyt, aandete en gepakte middagetes is almal op versoek beskikbaar. Bespreek 'n toer na vername besienswaardighede in Gauteng, of 'n pendeldiens deur MikaMora Tours & Transfers wat 'n toonbank by ontvangs het, indien nodig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rasheed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3 Dale Brook Crescent, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Villa MikaMora het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 395
10 % AF
R 1 395 R 1 256
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 395
10 % AF
R 1 395 R 1 256
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 395
10 % AF
R 1 395 R 1 256
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Dale Brook Crescent, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnRExWVWqnIKRrqlXA2WCHxEyD454QmQwzKLPw7luQUhmyQLaQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 395 nouVanaf R1 256 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 3 Dale Brook Crescent Victory Park 2195 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.141434248471 28.005804877263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang