Selfsorg in Hartenbos

@Villa Riviera 12

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Erika K
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Hartenbos is 'n heerlike vakansie bestemming waar dit nog veilig en skoon is. Ruim, netjies en skoon met alles wat nodig is, met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma P
Kort verblyf
3.0
Nov 2024

Ongemaklik - nie weer nie! Slegte/deurmekaar ontvangs - geen aanduiding waar om te gaan etc., moes self eie prepaid krag koop dag 3 al - wag nou nog vir 'n antwoord, beddens klip klip hard - moes eie matras 'topper' gaan koop, geen beddegoed/lakens etc. vir slaapbank area, en so gaan die lys aan en aan! Skoonmaakfooi vir wat nou weer?

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bernard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Port Natal Weg, Villa Riviera 12, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ef2063b0be5339c472018eaacb2f25c0df0f648e9085654cfb9327fcc6ba9b0dc87542c636f5aa356dd7a239f40c99be751?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 Port Natal Weg Villa Riviera 12 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118371504928 22.117609187997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang