4 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Lille Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa-Roux is 'n privaat, vrystaande tuinkothuis in Franschhoek wat selfsorgverblyf met wingerd- en berguitsigte bied.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is onder met 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier, muurverwarmers en 'n elektriese kombers. Die eetarea en volledig toegeruste kombuisie is ook onder geleë. Bo is daar 'n slaapkamer met twee enkelbeddens, 'n sitarea, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n platskerm-TV en 'n mini-HiFi. Gaste kan die gasheer inlig oor hul voorkeur-bedreëlings vir besprekings van minder as vier gaste.
Die sitkamer maak oop na 'n balkon met 'n patio-stel vir 4 en 'n Weber-braai. Die eiendom sluit lugversorging bo, 'n waaier onder, paneelverwarmers en elektriese komberse in. Alle beddegoed, handdoeke, seep, stortjel en gratis tee, koffie en suiker word voorsien. Gratis vesel-WiFi is regdeur beskikbaar.
Veilige parkering is beskikbaar in die draai-area voor die kothuis, en 'n geslote motorhuis kan teen 'n bykomende koste gereël word. Villa-Roux bied 'n rustige basis vir gaste wat Franschhoek en die omliggende wingerde verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dalena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Lille Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Roux Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Lille Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang