Villa Wal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa Wal is 20 km buite Caledon geleë en bied selfsorgverblyf vir gesinne of groepe vriende.
Die huis het drie slaapkamers en twee badkamers. Twee slaapkamers het koninggrootte beddens, en die derde het 'n koninggrootte bed en 'n driekwartbed. Die eerste badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet, en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, gasoond, yskas-vrieskas, stadige kookplaat, lugbraaier, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel vir agt, leerbanke, 'n TV met Netflix en DStv, en WiFi.
Buite is daar 'n oordekte patio met sitplek, 'n ingeboude braai, 'n swembad en 'n borrelbad vir ses gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Wal het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang