+222
Gastehuis in Tulbagh

Vindoux Guest Farm & Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Paradise away from home. Vindoux is a tranquil farm and the cottages are so cosy and cute. I also like that it is dog friendly. It's a beautiful place and the hosts are attentive and friendly. I thoroughly enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderlik, pragtig, stil, stylvol, alles net reg vir 'n naweek vir 2 wegbreek. Pragtige plekkie, stylvol en elegant! Niks meer nodig vir 'n naweek vir 2 weg nie. Sal dit vir seker aanbeveel en vir seker weer besoek. Eenkant en nie geweet van nog gaste wat op die perseel is nie. Heerlike ontbyt wat by die kamer bedien word. Oulikste mandjie vir braai wat hulle uitsit. Skoon en netjies! Diens 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ledivia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing. An absolute experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzett L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Vindoux is ideaal vir wynplase en tieners - so weer besoek. Dit was vreeslik lekker - ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Expectation was met, an aircon unit would be nice as it was 45 degrees. Excellent reception and client service and met the expectation. I suggest an aircon unit to be added as it was 45 degrees and the fans did not do justice to the help with cooling down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Simply wonderful. Amazing place, great staff. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pippa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Romanties en gerieflik. Alles het aan ons verwagtinge voldoen en selfs oorskry. Binne die eenheid is meer as die gewone geriewe verskaf. Die boomhuise is privaat en baie moeite word gedoen om 'n romantiese omgewing te skep. Heerlike ontbyt in die bed is die kersie op die koek. Meer as genoeg om te doen op die perseel of in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertzen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker wegbreek. Tussen Saronsberg en Montpellier wynplase, baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie goed geleë. Waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zakeer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 265
33 % AF
R 1 265 R 844
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 265
33 % AF
R 1 265 R 844
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 265
33 % AF
R 1 265 R 844
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Vindoux farm, Twee Jong Gezellen road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2275c75e30a5cda33f1e84300f2ce5120405f3094f98d59ee68175e1164508b77a1d09496f57bb5d24699374e9319673a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 265 nouVanaf R843 per nag (plek vir 2) 169 5 1 5 Vindoux farm Twee Jong Gezellen road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.249257716652 19.113335609436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang