4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach E Boulevard, Diaz Strand, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Vista Bonita is ‘n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Vista Bonita-kompleks in Diaz-strand, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n sitarea met 'n slaapbank. Die eerste slaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het ‘n groot stort, toilet en ‘n wasbak.
Die oopplan leefarea beskik oor ‘n kombuis met ‘n gasstoof, lugbraaier, konveksie-oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met Netflix en DStv-stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar is ‘n groot stoep met ‘n etenstafel vir 6, 'n slaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en DStv-stroomdienste. Daar is 'n draagbare houtskoolbraai en 'n uitsig oor die hoofstrand. Die woonstelblok is stapafstand vanaf die hoofstrand en die Diaz-waterpark. Gaste het toegang tot ‘n gimnasium met vakansietariewe onder die woonstelblok sowel as ‘n restaurant by die Diaz-hotel vir alle etes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 195
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach E Boulevard, Diaz Strand, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Vista Bonita 29 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach E Boulevard, Diaz Strand, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang