4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vista Bonita 34 is 'n smaakvol versierde woonstel in Diaz-strand, Mosselbaai, en bied kwaliteit akkommodasie. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n ekstra slaapbank in die leefarea. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. 'n Aparte badkamer is toegerus met 'n bad en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig het vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Dit sluit in 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die balkon is omhein met 'n eetkamertafel. Die woonstel beskik ook oor 'n draagbare braai, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.
Gaste het toegang tot veilige parkering vir hul voertuig en 'n sleepwa.
Vista Bonita bied 'n gemeenskaplike, verhitte swembad sowel as talle ander vermaak en is slegs 'n kort entjie van Diaz-swemstrand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 192
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Vista Bonita 34 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang