6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Vista Bonita, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vista Bonita 5 is 'n ruim woonstel in Diazstrand in Mosselbaai. Die lieflike selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, 'n TV en 'n etenstafel met genoeg sitplek. Die balkon het 'n braai-area en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Delphino's, Kingfisher Seafood Restaurant, The Italian Bakery, Ponto en die Big Blu Tapas Bar is nabygeleë strandfrontrestaurante wat middagete, aandete en skemerkelkies bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Vista Bonita, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Vista Bonita 5 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Vista Bonita, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang