Beskrywing
Woonstel #1 het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 5 gaste (2 volwassenes en 3 kinders). - Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n Kxl-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. - Dit het 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Let wel: Handdoeke word nie voorsien nie. - Die oopplankombuis is volledig toegerus ook met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, dubbeldeuryskas-vrieskas en 'n skottergoedwasser. - Die oopplan-sitarea het rusbanke en 'n slim-TV en 'n DStv-koppelpunt (bring eie DSTV dekodeerder en toerusting). - Daar is 'n onderdak stoep met 'n ingeboude braai area...met see-uitsig. - Daar is ook 'n aparte gemeenskaplike waskamer (R10 per was). - Daar is onderdak parkeerplek vir 1 voertuig. - Die woonstel bied direkte toegang tot die see en riviermond vanuit 'n ruim grasperk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke en strandtoerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is 'n slim-TV met skottelkoppelpunt. Bring asb. eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -kragkabel en -afstandbeheer saam.
Bring asb. eie internet saam (Vodacom en MTN werk die beste in die area).
Daar is 'n skottelgoedwasser in die eenheid. Bring asb. skoonmaakmiddels saam.
Die water is plaaslike fonteinwater. Bring eie gefiltreerde water saam.
Daar is 'n koffiemasjien in die eenheid.
Daar is 'n aparte waskamer teen 'n ekstra koste per bondel.
Koffiebone kan 1 week vooruit bestel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel #2 bied slaapplek aan vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 volw/kinders). - Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n Q-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. - Dit het 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Let wel: Handdoeke word nie voorsien nie. - Die oopplankombuis is volledig toegerus ook met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, dubbeldeuryskas-vrieskas en 'n skottergoedwasser. - Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met 'n DStv-koppelpunt (bring eie DSTV dekodeerder en toerusting). - Daar is 'n onderdak stoep met 'n ingeboude braai area...met see-uitsig. - Daar is ook 'n aparte gemeenskaplike waskamer (R10 per was, kontant). - Daar is onderdak parkeerplek vir 1 voertuig. - Die woonstel bied direkte toegang tot die see en riviermond vanuit 'n ruim grasperk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke en strandtoerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is 'n slim-TV met skottelkoppelpunt. Bring asb. eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -kragkabel en -afstandbeheer saam.
Bring asb. eie internet saam (Vodacom en MTN werk die beste in die area).
Daar is 'n skottelgoedwasser in die eenheid. Bring asb. skoonmaakmiddels saam.
Die water is plaaslike fonteinwater. Bring eie gefiltreerde water saam.
Daar is 'n koffiemasjien in die eenheid.
Daar is 'n aparte waskamer teen 'n ekstra koste per bondel.
Koffiebone kan 1 week vooruit bestel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang