Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vitamiene See

Vitamiene See - Woonstel #1
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die volledige badkamer het 'n hoekbad en 'n aparte stort. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, dubbeldeuryskas-vrieskas en 'n DeLonghi-koffiemasjien. Daar is 'n aparte waskamer. Die sitkamer het leerrusbanke asook 'n slim-TV met 'n USB-poort en 'n DStv-koppelpunt. Gaste is welkom om hul DStv dekodeerder en -slimkaart, kabel en afstandbeheerder saam te bring. Die groot stoep is onderdak en het 'n ingeboude braai met 'n see-uitsig. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die woonstel bied direkte toegang tot die see en rivier.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke en strandtoerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is 'n slim-TV met skottelkoppelpunt. Bring asb. eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -kragkabel en -afstandbeheer saam.
Bring asb. eie internet saam (Vodacom en MTN werk die beste in die area).
Daar is 'n skottelgoedwasser in die eenheid. Bring asb. skoonmaakmiddels saam.
Die water is plaaslike fonteinwater. Bring eie gefiltreerde water saam.
Daar is 'n koffiemasjien in die eenheid.
Daar is 'n aparte waskamer teen 'n ekstra koste per bondel.
Koffiebone kan 1 week vooruit bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vitamiene See - Woonstel #2
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Vitamiene See - Woonstel #2 het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaakamer het 2 enkelbeddens. Alle kamers het ‘n see-uitsig. Die volledige badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n groot sitkamer en 'n eetkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n aparte waskamer. Die woonstel het 'n groot onderdakstoep met Weber-braaigeriewe en het baie mooi see-uitsig. Daar is direkte toegang tot die strand vanaf die woonstel. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke en strandtoerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is 'n slim-TV met skottelkoppelpunt. Bring asb. eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -kragkabel en -afstandbeheer saam.
Bring asb. eie internet saam (Vodacom en MTN werk die beste in die area).
Daar is 'n skottelgoedwasser in die eenheid. Bring asb. skoonmaakmiddels saam.
Die water is plaaslike fonteinwater. Bring eie gefiltreerde water saam.
Daar is 'n koffiemasjien in die eenheid.
Daar is 'n aparte waskamer teen 'n ekstra koste per bondel.
Koffiebone kan 1 week vooruit bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandkopsingel 10, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72875bdd4b4d6958ee4964cbf2c24692a3d90f66ca123ea6b7382c420318588f39ff56a62c82be0ee82b697cb4135212f818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 10 Sandkopsingel Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.345995601687 21.880356260748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem