- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 10 Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vitamiene See is in die kusdorpie Gouritsmond op die ‘Garden Route’ in die Wes-Kaap geleë. Albei woonstelle het lieflike onbelemmerde uitsigte oor die see en direkte toegang tot die strand en riviermond.
Vitamiene See bied 2 aparte selfsorgwoonstelle. Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Woonstel 1 is vir 4 gaste geskik en Woonstel 2 bied slaapplek aan vir 5 gaste.
Elke woonstel het 1 volledige badkamer met 'n stort en 'n bad (geen handoeke word voorsien nie).
Die woonstelle het oopplan-kombuise wat elk volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en n yskas-frieskas.
Daar is ook 'n aparte gemeenskaplike waskamer.
Gaste is welkom om hul DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring en dit aan die Smart-TV te koppel.
Elke woonstel het parkeerplek vir 1 voertuig.
Die woonstelle is in 'n doodloopstraat geleë, dierekte privaat toegang na die strand en riviermond. Die klein dorpie het 3 algemene winkeltjies, eetplekkies met 'n koffiewinkel.
Gaste kan verskeie aktiwiteite wat Gouritsmond bied en in die omgewing geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10 Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Vitamiene See het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang