+22

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Natacia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Wonderlike verblyf, alles was netjies en goed gereël. Baie dankie vir die wonderlike verblyf. Ek het my tyd baie geniet. Die plek was skoon, netjies en baie gerieflik, en alles was goed gereël. Ek sal beslis weer hier kom bly en sal dit ook vir ander aanbeveel. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2026

Lekker en gemaklik. Ons het steeds ons vakansie geniet, maar daar was 'n paar goed wat nie 100% gekommunikeer was nie bv. Daar is 'n TV, maar dis nie n smart tv nie, daars DSTV (nie vir jou gebruik nie). Dus is daar eintlik nie 'n TV as jy nie jou eie DSTV met sy remote neem, of AppleTV nie. En dan was die akkommodasie nie 100% deeglik skoon nie. In die badkamer is die handoeke nie kwaliteit nie en vol jik vlekke, en die storte spuit bitter sleg. Stort deure seel ook nie 100% nie. Die beddens en matrasse was puik, met genoeg komberse vir die koue. Kombuis is goed toegerus, maar het 'n tekort aan skerp messe (ons het gekoop en daar gelos). Die ligging is bitter goed en veilig.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Emma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

15 Fonteinsingel Street, Still Bay West, Still Bay, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf76f1b2245a0a5f29a002592542363eb14e4035d85c1ad6b1b377edf6f4699e333eb82fdfdcadeae4b063d83df0a908ecb33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 15 Fonteinsingel Street Still Bay West 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371058923616 21.409995853901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang