+44
Gastehuis in Robertson

Vlettershof Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lucy R
1 nag
5.0
Apr 2026

Heerlike kamer en goeie ligging. Die kamer was baie gemaklik en goed toegerus. Veilige parkering en goeie ligging. Herman het baie moeite gedoen om vir ons aanbevelings te gee vir uitstappies en waar om te eet. Dit was opreg waardeer en waardevolle inligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goed geleë en ten volle toegerus. Ek het aanvanklik gesukkel om verblyf te kry wat groot genoeg parkering het vir ons karavaan, maar Vlettershof het veilige parkering gebied, en is ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rensche S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Gemaklike verblyf in veilige, stil omgewing. Vlettershof is ideaal geleë in 'n stil omgewing. Daar is voldoende veilige parkeerplek. Die kamer het alles gehad wat ek benodig en daar is ruimte in 'n gemeenskaplike area om kos warm te maak en te eet of kuier. Daar is 'n opsie om etes by die gastehuis te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Pragtige goed toegeruste kothuis met veilige parkering en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Netjies! Die verblyf was baie netjies en het alles gebied wat ons nodig gehad het. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Will visit again. Clean and beautiful accommodation. Safe parking. Beautiful garden. Great host and a friendly lovable dog child, Jack.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Rustig en veilig. Netjies gastehuis in 'n baie stil en rustige omgewing, baie veilige parkering, en die personeel en die hond is baie vriendelik. My kamer is opgegradeer sonder dat ek daarvoor gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en privaat, weg van al die gewoel. Die besoek was baie aangenaam en ons is hartlik ontvang deur ons gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Friendly, cozy, good value for money. A lovely weekend stay in Lourier Cottage. Diane was a friendly host and welcomed us warmly. The cottage is comfortable and had all of the amenities we needed. We would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hermanus Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 Loop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7c6dd768e2320f5791cd8509c41911cbf9caf227b5ebad491d5056c54617218f245ee919c0d7289ca745735e7d32331cef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang