by Vlettershof Guest House | LekkeSlaap
+40

Vlettershof Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Vlettershof Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Coenraad K - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad K
Gesin met klein kinders

Baie lekker, gemaklik en skoon.

Netjies, skoon en gemaklik. Baie behulpsame eienaar.

Simoné K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar is baie vriendelik en kamers was baie netjies. Het baie lekker gebly.

Sien sterre.

Jacqueline S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ons gesoek het vir lekker gemaklike oornag blyplek.

Lekker gemaklike ontvangs vanaf die eienaar. Parkeer onder groot koelteboom en word dadelik gaan wys waar ons tuis gaan in 'n netjiese, interessante solderkamer met alles wat nodig is vir ons verblyf.

Joa W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W
Saam met vriende

Heerlike privaat en netjiese plekkie.

Ons was 5 persone wat hier oorgebly het. Die kamers was skoon en baie gerieflik! Ons is baie vriendelik ontvang en geen moeite is ontsien om ons welkom te laat voel nie. Dit is een van die min gastehuise waar genoeg koffie, suiker en tee uitgesit word. Dankie daarvoor! Ons is die volgende oggend bederf met 'n heerlike ontbyt. Dankie vir julle gasvryheid!

Vlettershof Guest House se terugvoer

Lekker om dit te hoor. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Vlettershof Guest House
Marilyn H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir persone wat rustigheid verkies!

Baie dankie vir vriendelike diens!

Tequila H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tequila H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jack (the Jack Russell) is an absolute delight. Total heart-stealer!

Spacious yard and benches, very calm environment. Only peev was that the microwave is in the hallway, crockery and cutlery isn't provided.

Ruan L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag tuiste weg van die huis.

Baie gasvrye eienaars, ons het al 3 keer hier oorgeslaap en sal beslis weer as ons weer in Robertson kuier.

Marius L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Ons is onmiddellik baie welkom laat voel. Die ruimlike kamer en geriewe was pynlik skoon en netjies. Gasvryheid word hoog geplaas op jou verblyf! Die rustigheid het ons oorweldig. Baie dankie.

Adrie B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie B
Enkelreisiger

Aangenaam, gerieflik.

Goeie waarde vir geld.

Carme S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carme S
Saam met vriende

Heerlike gastehuis.

Ons het heerlik gekuier, eienaars het uit hul pad gegaan om ons kuier lekker te maak.

Andy - Jon W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andy - Jon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig.

Baie netjiese gastehuis, mens voel veilig as jy daar aankom.

Nadia E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia E
Saam met vriende

Netjies en goeie waarde vir geld.

Die gasheer en gasvrou is baie aangename mense, die verblyf was netjies en goeie waarde vir geld.

Deon V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Netjies, perfek vir ons groep van 8.

Vriendelike gashere en het ons gehelp met enige iets wat ons nodig gehad het. Niks om verder by te las nie.

Ruan L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë verblyf, perfek vir oornag of 'n naweekwegbreek. Tweede keer besoek en sal beslis weer terug wees.

Baie vriendelike gashere. Netjies verbly, baie sentraal geleë en goeie waarde vir geld. Was hier vir die tweede keer en net so gelukkig met die verblyf as die eerste keer. Sal beslis terug keer as ek weer in Robertson verblyf soek.

Bridget K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid!

Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Bespreek gerus vir die ontbyt, dis heerlik! Baie goeie internet.

Nico H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf by Piet en Sanet-hulle.

Goed ingerigte kamer aan straatkant. Lekker stil en donker snags met geen skerp buiteligte nie. Lang gerieflike bed en puik beddegoed. Als was lekker. TV kanale goed en WiFi uitstekend. Kort miskien net 'n lampie of lig bokant die tafel om met rekenaar te werk of te sit en lees.

Derek A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en natuur-vriendelik.

Dit is een van ons beste wegbreekvakansies tot op datum. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig met enige probleme. Geleë in die onderkant van die dorp so baie stil en rustig.

Herkie P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie P
Saam met vriende

10/10.

Eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en fantastiese gasvryheid.

Vlettershof Guest House se terugvoer

Baie dankie,
Kom asb. weer.
Groete,
Piuet & Sanet

Vlettershof Guest House
Maurice T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was mooi skoon en gerieflik.

Die eienaar het selfs vir my en my vrou ons eie braaiplekkie gereed gekry.

Vlettershof Guest House se terugvoer

Goeie dag Maurice,

Baie dankie. Kom weer !

Vlettershof Guest House
Ruan L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verbly, met baie vriendelike verwelkoming. Beslis goeie verblyfopsie.

Baie goeie waarde vir geld verblyfopsie, met eienaars wat baie vriendelik en behulpsaam was. Baie netjies en mooi. Sal vir enige persoon aanbeveel.

Janine P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het dit nou verskriklik geniet. Skoon en mooi. Ons sal beslis weer by Vlettershof bespreek wanneer ons weer na Robertson reis. Baie dankie vir julle vriendelike diens.

Talita M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Baie gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Ek en my dogter het baie lekker hier oorgeslaap. Die gastehuis is pragtig en baie keurig ingerig, met veilige parkering. Ons is hartlik ontvang deur Piet en Sanette wat alles in hulle vermoëns gedoen het om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ons sal vir seker weer van Vlettershof gebruik maak, baie dankie!

Vlettershof Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Piet en Sanet Low

Vlettershof Guest House
Michele M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die gastehuis is veilig en baie netjies.

Vlettershof Guest House se terugvoer

Dankie vir die besoek, Kom gerus weer.

Vriendelike groete
Pieter & Sanet

Vlettershof Guest House
Shandre G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel dadelik welkom.

Dit was seker een van die vriendelikste ontvangs wat ons nog ontvang het. Dit is baie netjies en vreeslik gerieflik vir 'n vinnige oornag. Wat 'n oulike plekkie.

Vlettershof Guest House se terugvoer

Baie dankie. Sal julle graag weer wil ontvang.
Groete,
Pieter en Sanet

Vlettershof Guest House
Anlika J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anlika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Voel tuis weg van die huis.

Vanaf
R880
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe1dbf97dfcd2b4f649d5d8281c10f8ab88e8cc3fad24b33002250bbc827141f1ea5f03525bb4a11cfac4e9314ea0b0f6db5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem