+44
Gastehuis in Robertson

Vlettershof Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Pragtige goed toegeruste kothuis met veilige parkering en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Netjies! Die verblyf was baie netjies en het alles gebied wat ons nodig gehad het. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Will visit again. Clean and beautiful accommodation. Safe parking. Beautiful garden. Great host and a friendly lovable dog child, Jack.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Rustig en veilig. Netjies gastehuis in 'n baie stil en rustige omgewing, baie veilige parkering, en die personeel en die hond is baie vriendelik. My kamer is opgegradeer sonder dat ek daarvoor gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en privaat, weg van al die gewoel. Die besoek was baie aangenaam en ons is hartlik ontvang deur ons gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Friendly, cozy, good value for money. A lovely weekend stay in Lourier Cottage. Diane was a friendly host and welcomed us warmly. The cottage is comfortable and had all of the amenities we needed. We would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beste Robertsongastehuis. Lieflike kamer en stort, rustig en stil. Die ontbyt was voortreflik en ons het die uitstekende koffie uitermate geniet! Doen so voort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Aangenaam en gasvry. Aangenaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernelee A
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

It was a very pleasant experience; the host is very kind and made us feel at home. It was a very pleasant experience, the host is very kind and made us feel at home. Overall a very nice experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hermanus Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 Loop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7c6dd768e2320f5791cd8509c41911cbf9caf227b5ebad491d5056c54617218f245ee919c0d7289ca745735e7d32331cef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang