Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Gaste, neem asseblief kennis van die eiendom se huisreëls:
Stiltye is tussen 23:00 en 07:00.
Onthou asseblief dat die Voetbaai-fasiliteite slegs vir betalende gaste is.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie.
Hierdie eiendom sal nie hennepartytjies, vrygeselpartytjies of soortgelyke partytjies akkommodeer nie.
Rook, vaping of e-sigarette word nie binne die eenheid toegelaat nie.
Eksterne kameras word slegs vir sekuriteit gebruik; hierdie kameras monitor die area en bied sekuriteit vir die vakansie-eiendom.
Uitkloktyd is om 10:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
149 Voetbaai Straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8250, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang