+68
Selfsorg in Bela-Bela

Voorbegin Bosveldverblyf

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Willemien H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Peaceful and beautiful surroundings. We enjoyed the peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Gerieflik. Vriendelike mense. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lekker geslaap! Ons het baie lekker gebly en hulle was baie hulpvaardig en was baie mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael N
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Pleasant. Peaceful. Quiet. Enjoyable. Had a lovely time. Would definitely recommend to anyone interested in a quiet, peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons het veral die onverwagse wild so naby aan die verblyf geniet. Baie dankie. Dit was baie rustig en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Peaceful, wild, unplugged, perfect escape. We had an amazing stay—exactly what we were looking for. It allowed us to fully switch off and enjoy the peace and quiet. The tranquility of the surroundings was incredible, truly a perfect escape. Highly recommended for anyone wanting to disconnect and recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Relaxed. We only slept there, didn't have time to enjoy the facilities. Will do so on another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsakani C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2026

Lovely. We enjoyed our stay, though we couldn't access the pool due to rain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

It was very nice. We only slept over for 1 night as we had a funeral in Bela Bela, so we only arrived late afternoon. We want to recommend that the owners look at WiFi and having rusks to eat the next morning with our coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilee J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Bosveld stilte. Vind rus vir jou siel. Alhoewel die verblyf baie lekker, rustig en salig was en waarna ons op soek was, is daar 'n hele klompie dinge waarop gewerk kan word. Onder andere die braai se rooster. Neem ook maar jou eie braaigereedskap saam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Henk
Voorbegin Bosveldverblyf
Dag Marilee, baie dankie vir jou terugvoer en dat jy gebreke aan ons uitwys. Soms kom mens dit nie dadelik agter nie, en ons waardeer opbouende kritiek en wenke sodat ons die verblyf vir ons gaste so aangenaam moontlik kan maak. Die braaigereedskap moes in iemand se tas beland het, en ons het dit dadelik vervang, en 'n nuwe rooster word tans gemaak. Laat weet gerus as daar nog iets is. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 5)
Bespreek

54 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA771c1f9c4e3b956118bf26f7b81ff5c67ff7753f6f4aa333171e84879aecb6687595b46e0220106a68af0a1b69886045059c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 5) 107 5 1 5 54 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.852073217758 28.112129420042
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang