Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voorbegin Bosveldverblyf

Woonstel
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is 'n losstaande selfsorg-eenheid met lugversorging. Dit is direk agter die huis geleë en het 'n privaat ingang en parkeerplek. Dit beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Koffie- en teemaakgeriewe, en tuisgebakte beskuit word voorsien. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskassie, groter yskas met vriesplek, mikrogolfoond, tweeplaatstofie met oondjie, broodrooster, ketel en volledige stel potte en eetgerei. Daar is geen sitkamer in die woonstel nie, maar die ruim kuierstoep is onderdak, en die braaiplek is ook deel van die stoep. 'n Heerlike sitkamerstel maak van die stoep in wese 'n sitkamer met vars bosveldlug. Die eerste klomp bosveldhout by die braaiplek word voorsien. Die plek is dus nie slegs geskik vir die sakeman of egpaar wat deurreis, of wat ander aktiwiteite in die omgewing bywoon en behoefte het aan 'n heerlike bed in 'n veilige en rustige omgewing nie, maar ook vir die gesin wat die rus en prag van die bosveld wil geniet. Linne en handdoeke word voorsien. Die gemeenskaplike swembad is direk agter die woonstel en beskikbaar aan gaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Die uitstaande balans kan met aankoms via EFT, kontant of kaart betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet
Vanaf
Vanaf R795
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is 'n losstaande eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aantrekkamer en alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Let dat daar geen TV of WiFi is nie. Die sitarea het stapeldeure wat na 'n groot stoep met braaigeriewe lei. Die chalet is omhein en ideaal vir troeteldiervriendelike verblyf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Die uitstaande balans kan met aankoms via EFT, kontant of kaart betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raasblaarweg 54, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0173e13c8de18dadefe211bb1d1d519e94ccfe751e773d93cac32ed95165ecddbf88d660bec78a707bcde0d03b3439a608db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 58 5 1 5 54 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.852073217758 28.112129420042