+18
Selfsorg in Hondeklipbaai

Vori-Klip Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 223 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Izak V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Beveel dit aan. Baie lekker gebly hier met pragtige uitsig en ongelooflike spitfire klip wat 'n hoogtepunt is. Baie netjies met vriendelike gashere reg langsaan wat altyd reg is om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ledine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie mooi, beste view in Hondeklip Baai. Baie mooi uitsig van die spatklip. Eenheid was baie netjies en skoon. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies, beter uitsig sal jy moeilik vind. Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies, beter uitsig sal jy moeilik vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon, netjies en 'n treffer uitsig!!! Beveel 100% aan. Die oulikste plek. Gerieflik, alles wat nodig is, het heerlik geslaap, bed is n wenner. Mooiste uitsig. Ons was baie beindruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het ons kuier by Vori-Klip baie geniet. Rus vir jou siel. Vori-Klip is pragtige akkommodasie reg op die see. Die natuur en see is asemrowend mooi en dit reg voor die spuitgat. Die gasvrou is baie vriendelik en doen baie moeite. Alles wat jy nodig het, is in die huis. Ek sou sê net die grondpad soontoe is baie sleg om op te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene N
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Friendly, clean and excellent location. Excellent location, clean and very friendly. Nicky and her husband were the most amazing hosts. Absolutely loved my stay there with my parents. Most relaxing place and can drive or walk to the restaurant and harbour for the catch of the day. Will definitely return and stay at Vori-Klip Accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die plek was voortreflik baie netjies skoon met die mooiste uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, en sien sommer die golwe slaan uit die bed uit! Pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri W
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Beste verblyf in Hondeklip Baai. Dis ons 2de keer wat ons by Vori-Klip oorslaap. Die huisie is silwerskoon, baie netjies en baie goed toegerus met als wat mens mag nodig kry. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig is onverbeterlik! Jy kan ure op die stoep sit en kyk hoe die branders teen die rotse breek. Dis so heerlik rustig. Beste plek om bietjie rustig te raak en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

A real gem. A spectacular location. All the amenities. Comfortable. Clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 223

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

261 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlVTdi7mIFoOHhk3pglRdKe8WwCAYRaoL3gwoND4YtVYMVbC8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 223 5 1 5 261 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.319449254517 17.272277767478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang