LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vori-Klip Accommodation | LekkeSlaap
+18

Vori-Klip Accommodation

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 57 resensies vir Vori-Klip Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacoline P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline P
Saam met vriende

Vori-Klip is 'n juweel.

'n Baie goed toegeruste huis met uitstekende uitsig.

Madelize G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize G
Saam met vriende

Dit was 'n onvergeetlike tyd, heeltemal te kort.

Ons gasvrou was wonderlik en sy het niks ontsien nie. Sy het aan die fynste detail aandag gegee. Ons sal verseker weer gaan en ook almal aanbeveel om te gaan. Wonderlike uitsig.

Dr Hendrika J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Hendrika J
Saam met vriende

Uitstekend, keurig, reg voor die Spitfireklip. Netjies, skoon, alles wat mens nodig het.

Ideale ligging, eetplekke en bied toegang tot Namakwapark.

Laurette M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette M
Saam met vriende

Asemrowend, ontspannend.

Mooiste uitsig en super lekker gekuier. Baie vriendelik en behulpsaam.

Marion H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion H
Saam met vriende

So lekker gekuier. Pragtige uitsig oor see.

Gasvrou Niekie se diens was uitstekend.

Chantal H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Heerlik, uitstekend toegerus. Sal beslis weer daar gaan kuier. Lekker in die dorp geëet.

Naomi G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic host and fantastic location!

Vori-Klip must be the best place to stay in Hondeklip Bay - nothing in the way of a beautiful view of the sea and the mesmerizing waves crashing against the rocks! Nicky is a super-helpful and efficient host - we felt honoured as guests, well cared for and safe.

Rozarie K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozarie K
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf! Alles wat mens nodig het met ’n asemrowende uitsig.

Nicky is 'n uitstekende gasvrou! Ons het heerlik gebly. Die elektriese komberse het ons gered! Hondeklip is enige fotograaf se droom. Ons sal beslis nie op 'n ander plek bly as Vori-klip nie.

Annette H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf reg op die see by spatklip.

Nicky is 'n fantastiese gasvrou. Mens kan haar plekkie deur 'n ring trek. Alles was perfek en super skoon. Spatklip lewer fantastiese foto geleenthede. Sal weer by Nicky bly. Sy het 'n juweel van 'n plekkie.

Wehan R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wehan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig. Met alles toegerus.

Die plek het alles wat jy nodig het. Dit was ongelooflik netjies.

Elizabeth V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plekkie teen die see.

Absolute kwaliteit-verblyf. Gehalte beddegoed, handdoeke, koffie. Silwerskoon. Selfs elektriese komberse. Uitmuntende gasvrou. 5 ster-verblyf teen bekostigbare prys.

Amy W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W
Saam met vriende

Asemrowend mooi

Was baie lekker. Van begin tot einde.

Adolfo C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolfo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

We loved the place, a heater of any type will add value and comfort.

Elbe S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, lekker en rustige omgewing.

Die uitsig oor die see is asemrowend. Die eienaar is vriendelik en Vori-Klip het alles wat jy benodig. Regtig spesiaal en sal enige tyd weer daar bly!

Emmerentia M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie van die hemel op aarde! Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon en netjies.

Hierdie was 'n verrykende ervaring vir hart en siel. Ons het dit vreelik geniet!

Gerda V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect position!

Very neat and clean and totally away from it all.

Zanne-marie H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Wat 'n spesiale plek! Dit is so goed geleë, baie privaat met 'n pragtige uitsig, en jy hoor die see heel dag en nag. Die "spitfire klip/spatklip" was asemrowend en het behoorlik 'n show gegooi! Ons is baie vriendelik verwelkom en kon nie vir beter vra nie. Die plek is so goed toegerus en baie skoon en netjies. Ons was 3 nagte daar, en wens ons kon langer bly. Ons sal definitief weer wil gaan. Ons het rus vir ons siele gevind hier.

Lindy H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H
Saam met vriende

A stunning weekend watching amazing water spray.

We saw this spot two years ago and decided we had to come back to sit here for a couple of days. Beautiful space in a forgotten world.

Brigitte S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fascinating huge waves, watch all day long from your stoep.

Nicky, the host, is going out of her way to make your stay as comfortable as possible.

Louise D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Webreek-van-alles verrassing reg op die see!

Beslis 5-sterre hier. Uitstekende waarde vir geld, blinkskoon, besonderse gemaklike bed opgemaak met kraakvars wit linne en lekker dik, wit bedhanddoeke daarby. Met die besonderse Spitfire-klip 'n paar meter van die deur en die pragtige Hondeklipbaairotse en die see reg voor jou. Met 'n binne- en 'n buite-braai en 'n goed toegeruste kombuis en oral goedjies wat spreek van die mooi hart van die eienaars. As jy wil wegbreek van gewoel, is dit die plek vir jou.

Charl W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en onvergeetlik

Baie rustige plek om te kom afskakel.

Jan B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel.

Die huisie se ligging is asemrowend met net die rotse waaroor die branders breek tussen jou stoep en die see. Die linne was van uitstekende kwaliteit en kraakvars. Die huisie was silwerskoon en die aandag wat gegee word aan die kleinste besonderhede is soos wat ons nog selde ervaar het. Die plek is toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Ons is gasvry ontvang en sal beslis teruggaan soontoe, volgende keer net vir 'n bietjie langer.

Tinka S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tinka S

Ontspannend, rustig en interessant.

Met ons aankoms was die gasvrou onmiddellik beskikbaar en het ons onmiddellik tuis gevoel. Die see-uitsig was iets besonders alhoewel die wind ons omtrent weggewaai het (natuurlik kan mens nie als bespreek nie) en ons dit nogtans baie geniet.

Yvette A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette A

Saligheid op sy beste.

Nicky en Jerry, dankie dat julle ons altyd laat welkom voel. Weer 10 uit 10 vir die skoonste vakansiehuis. Mens wil altyd nog 'n keer terug gaan.

Hanlie N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N
Gesin met tieners

Mooiste huisie met mooiste ligging in Hondeklipbaai - was 'n fees, net te kort.

Huisie het alles wat mens nodig het, superskoon, netjies en gerieflik met die mooiste ligging reg langs Spitfireklip waar die golwe slaan. Mooi tuin voor die huisie - die huisie staan beslis uit tussen al die ander, heerlik privaat ook. Sal beslis weer gaan vir langer.

Hugo S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Gesin met klein kinders

Puik!

Regtig goeie ligging en beste blyplek in Hondeklipbaai. Kelly se opset is uitstekend.

Elmine M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine M
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Dis 'n belewenis gewees. Baie mooi skoon, netjies en perfekte ligging. Vriendelike ontvangs. 1 aand is beslis te min!

Ellouis J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Lekker rustig, net wat 'n mens nodig het na 'n jaar soos 2020.

Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike gasvrou wat moeite doen om gaste te laat tuis voel.

Christina S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina S

Absolute hidden gem!

Gasvryheid is meer as 5 stere, pragtige skoon huisie. Sal vir seker aanbeveel en weer kom!

Deon S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Gesin met tieners

Fantasties.

Fantastiese uitsig vanaf die huis.

Judy M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Vori-Klip turned out to be exactly what we needed on our way back to Cape Town from a 4x4 tour of the Richtersveld. We needed to be quiet and relax; go for pleasant walks along the peaceful shoreline and to drive through part of the nearby Namaqualand Nature Reserve. We needed to watch the waves break over the rocks right outside the cottage and see the sun go down. Sparkling clean and so comfortable. And a fascinating garden to enjoy. Loved everything about it. Nicky and Jerry do a wonderful job!

Gys G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike ligging!

Silwerskoon, vriendelike mense en reg op die strand.

Jaco O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly in gemak op die see.

Baie gemaklike, skoon en goed toegeruste verblyf. Jy kan die hele dag op die stoep sit en kyk hoe breek die branders teen die rotse reg voor jou. Ons het al voorheen in Hondeklipbaai gebly, maar sal nie weer êrens anders bly nie. Nicky is baie bedagsaam en vriendelik en wil hê jy moet lekker bly.

Vori-Klip Accommodation's terugvoer

Dankie, Jaco, net ons plesier. Ons wag jou volgende besoek.

Vori-Klip Accommodation
Gert K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was defnitief te kort daar, sal volgende keer langer kuier.

Ons het 'n juweel ontdek in Vori-Klip! Alles was perfek. Die ligging, die toegeruste eenheid en die gasheer.

Narien V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut onverbeterlik!

Wat 'n ondervinding! Nicky jy Rock! Silwerskoon, teen die see. Kan nie wens vir beter.

Nick H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A spotless gem, beautifully appointed and impeccably maintained.

The indoor braai has been so thoughtfully planned for those evenings when the chilly wind is blowing. Light, bright and cheerful. Thank you Nicky.

Wilmarine J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarine J
Saam met vriende

Heerlike huis met pragtige uitsigte, behulpsame gasvrou.

Ons sal beslis graag weer daar gaan bly.

Deon A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon A

Amazing view, friendly, caring host.

Lovely stay, one downside is when you have to leave, will be back!

Elize F - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect escape.

Wow, what a gem. Perfect place to escape, with a breathtaking seaview. Warm welcome from host. Love this place to bits. Everyone must experience this gem.

Ina P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Saam met vriende

Baie oulike plekkie.

Ek sal Vori-Klip vir enige iemand aanbeveel. Dit is teen die see, en baie gesellig. Pragtige uitsig. En dit is silwerskoon, jy kan van die vloere af eet. Ek gee dit 10 uit 10.

Barney H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek met hulpvaardige mense. Asemrowende uitsig.

Waarde vir geld. Uiters gerieflik.

Anne-mari M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mari M
Saam met vriende

Rustig en ontspannend, privaat, by die see.

Dis die mooiste plekke en dit voel of jy die see net vir jouself het! 1 aand is definitief te kort, sal volgende keer langer bly. Regte Namakwalandse gasvryheid.

Helmo V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmo V
Saam met vriende

Fantastiese plek.

Niki was baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was uitstaande met 'n pragtige uitsig. Ons sal spnder twyfel graag weer 'n keer by Vori-Klip bly.

Phillip J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip J
Saam met vriende

Hierdie plek is die beste in die weste, hou daarvan. Skoon, op die strand geen geraas nie, dis wonderlik.

In die dorp maar ook eenkant so daar is nie geraas nie en dit is op die strand met 'n pragtige uitsig van die branders wat teen die groot rots 50 m in die oseaan in breek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

This place is the best in the west, love it. Clean, on the beach no noise, aaaw wonderful.

Well in town as well as alone no noise on the beach with a spectacular view of the wave bump into the huge rock 50 m away awesome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerda R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie dankie Nicky vir julle vriendelike diens, en al die inligting oor julle pragtige dorp. Dit was werklik 'n belewenis, en sal dit vir seker aanbeveel.

Retha E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E
Gesin met tieners

Ongelooflik mooi, met als wat jy in ‘n selfsorg-eenheid wil hê!

Puik diens, pragtige verblyf, asemrowende uitsig oor die see. Ek sal die plek aanbeveel vir enige persoon wat die natuur en die ongereptheid van die landskap waardeer. Baie dankie Nicky vir jou gasvryheid.

Elsa G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Absoluut beste uitsig reg by die see, die warm verwelkoming van die gasvrou, die pragtige netjiese en skoon huisie met alles wat jy nodig het. Wat meer kan mens voor vra, behalwe aandele in die plek? Aangenaam verras, ons wou nie weggaan nie. As ons nie van Gauteng af moes ry nie, was ek elke vakansie daar. En dan verras die gasvrou ons sommer met 'n kreef vir aandete. 5 sterre van ons af!

Glen E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen E
Gesin met klein kinders

Buitengewoon mooi!

Om te sê dit is 'n weggesteekte juweel is 'n cliche! Onder diamantmyne, grondpaaie, aan die Weskus, in 'n piepklein dorpie wat nie maklik bereik word nie, is 'n plek wat net so mooi, funksioneel is, met 'n gedetailleerde nadenke oor alles, soos 'n mens in 'n groot stad sal vind. (Regtig, selfs 'n basiese mediese stel en 'n naalde-pakkie vir herstelwerk, is in die netjiese laaie!) Nicky het waarskynlik een van die beste gastehuise wat ons nog ooit gebly het. Ons het eintlik tuis gevoel en wou nie vertrek nie. En geen ander plek in die stad het 'n ligging wat Vori-Klip mee kan meeding nie. As jy self in Hondeklipbaai is en nie hier bly nie, moet is dit jou eie skuld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Extraordinarily beautiful!

To say this is a hidden gem is a cliche! Amongst diamond mines, gravel roads, on the West Coast, in a tiny town not easily reached is a place that is as beautiful, functional, with detailed thought into everything, as one would find in any well-heeled neighbourhood in a a large city. (Really - a basic medical kit and needle/thread for running repairs are found in the neat drawers!) Nicky has put together arguably one of the best guesthouses we've ever stayed at. We actually felt at home and didn't want to leave. And no other place in town has a location that can rival Vori-klip. If you find yourself in Hondeklipbaai and don't stay here, you only have yourself to blame.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vori-Klip Accommodation's terugvoer

Thank you Glen, I am glad you enjoyed your stay.

Vori-Klip Accommodation
Gerhard E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

Baie rustig, prag uitsig reg op die see, sal vir seker aanbeveel.

Andries E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries E
Gesin met tieners

Alles was 100%!

Die plekkie was pragtig, rustig en die uitsig wonderlik. Dit was mooi skoon en netjies.

Yvette A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beter sal jy nie kry nie!

As jy opsoek is na die mooiste uitsig, die skoonste verblyf en die beste gasheer en gasvrou, bespreek dan hier. Jy kan letterlik vanaf die vloere eet so skoon was die verblyf. Alles wat jy nodig het, is daar. Nicky en Jerry, julle was die beste. Nicky, het heeltyd seker gemaak of alles reg is. Die huisie was uitstaande met 'n asemrowende uitsig! Bespreek enige tyd hier en jy sal nooit spyt wees nie.

Vori-Klip Accommodation's terugvoer

Dankie Yvette, dit was lekker om julle hier te he.

Vori-Klip Accommodation
Dries E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat.

I will recommend this place. Very neat and Nicky was awesome. Helpful and she makes sure your stay is perfect.

Mariska T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die eenheid is baie netjies en bied meer as jou normale vakansie-eenheid. Baie fyn detail en beplanning en tyd is ingesit om hierdie plek 'n sukses te maak. Jy voel tuis en dadelik rustig. Die eienaars is verwelkomend en het die ekstra myl gegaan om ons tuis te laat voel. Die eenheid en diens is absoluut puik en bied als wat jy benodig. Dit was ook so skoon jy kon van die vloer af eet! Mense wat nie die area ken nie, moet net bewus wees dat dit grondpad is tot by Hondeklipbaai en kleiner voertuie gaan dit moeilik vind om die pad aan te durf. Jy moet ook maar jou eie selfsorggoedjies pak (soos vleise, bykosse, ens.), want jou keuses van kosplekke en winkels is beperk tot die minimum en jy kan net geld trek by die drankwinkel. Maak seker jy't 'n tenk petrol of diesel, want jou naaste pomp is 30 km ver in Koingnaas. Enige persoon of familie sal baie lekker bly by Vori-klip en Nickie se ontvangs en diens was puik. Pak net wel jou eie selfsorggoedjies.

Fouche L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus, rustig, uitgerus.

Moenie liggies, blink goed en la-di-da tierlantyntjies verwag nie. Moenie 'n oord met tyd-vretende aktiwiteite verwag nie. Verwag natuur, besonderse uitsigte en baie geleentheid vir net wees. As jy nog kan "oe-en-aah" oor die see, golwe wat flenters spat teen die klippe en selfsorg op alle terreine, dan moet jy gaan! Skoon, netjies, volledig toegerus en 'n ongelooflike ligging. Die vriendelikste mense. Wat 'n besondere verrassing en voorreg! Dankie Nicky en span.

Vori-Klip Accommodation's terugvoer

Fouche, ons is bly Julle het Dit Geniet .Groete

Vori-Klip Accommodation
Charlotte K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ontdekking, wil weer gaan.

Ons het op kort kennisgewing besluit om op Hondeklipbaai oor te slaap en het nie groot verwagtings gehad nie. Ons was stomgeslaan oor die pragtige plekkie wat ons ontdek het. Die dekor en meubels pas so reg by die see en alles wat ons nodig gehad het was daar. Nicky het ons so vriendelik ontvang ons het dadelik soos familie gevoel. Die uitsig is onverbeterlik, nog nooit so naby aan die see geslaap nie en is in vervoering oor die golwe wat elke nou en dan oor die rotse breek. Hier kan 'n mens wegbreek van alles. Ek dink ek het my happy place gevind. Ons maak reeds planne om weer terug te gaan.

Vori-Klip Accommodation's terugvoer

Dankie Charlotte Ek is bly Julle het Julle tydjie Geniet . Ons sien uit na volgende Keer.
Vori-Klip groete

Vori-Klip Accommodation
Johan S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vreeslik lekker.

Sal die verblyf hoogs aanbeveel.

Jan P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties geleë.

Gasvrou uiters behulpsaam. Pragtige ligging. Heerlik om met die see in jou ore aan die slaap te raak.

Vori-Klip Accommodation's terugvoer

Dankie Jan.Dit was lekker om Julle hier te he.
Groete

Vori-Klip Accommodation
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wagweg 261, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlVTdi7mIFoOHhk3pglRdKe8WwCAYRaoL3gwoND4YtVYMVbC8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 57 5 1 5 261 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.31945620056 17.272320682822
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!